Vrystaat Akkommodasie by Flintstone Cottage | LekkeSlaap
+23
+23

Flintstone Cottage

  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skans-plaas, Vrede-distrik, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Flinstones Cottage is op 'n 190 hektaar plaas geleë, net 7 km buite Memel met die Kliprivier aangrensend aan die pragtige stukkie land. Die grondpad is nie geskik vir gewone voertuie nie en ons beveel 4x4-voertuie aan.

Die instansie beskik oor 'n selfsorg-hoofkothuis wat as 'n eenheid bespreek word. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 of 2 kinders. Die rustieke hut het 2 slaapkamers met dubbel- en koninggrootte-beddens, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n knus kaggel vir koue wintersaande.

Die anneks is langs die hoofhut sowat 30 m weg en dit bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 'n en suite-badkamer maar nie 'n kombuisie nie. Die eenheid kan teen 'n ekstra koste bespreek word om meer gaste te akkommodeer.

Voëlliefhebbers kan 'n bietjie voëlkyk. Die grond waarop Flinstone Cottage geleë is, spog met meer as 60 verskillende voëlspesies en meer as 300 in die Memel-distrik.

Kom kyk wat in die natuur skuil in die Memel Seekoeivlei wat net 'n kort rit weg is. Dit is een van die grootste ongeskonde moeraslande in Suid-Afrika.

Slaapplek

’n Bespreking by Flintstone Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Flintstone Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Skans-plaas, Vrede-distrik, Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Flintstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skans-plaas, Vrede-distrik, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxODUyY2RlLTNmNjktNDgxOC1iOTlkLWVlZWM0YzYxZmU5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Skans Farm District Vrede 2970 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -27.725693017981 29.61696
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za