Flintstones Gastehuis (Durban)

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flintstones Gastehuis (Durban) met sy aardse dekor is sentraal geleë en perfek vir internasionale toeriste, plaaslike sakereisigers, vakansiegangers en sportgroepe.

Dié gastehuis het 15 eenhede en bied slaapplek aan altesaam 35 gaste. WiFi en geriewe vir e-pos, internet, faks en drukwerk is beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg op die perseel, geriewe om wasgoed te was, en kinderoppasdienste teen ekstra kostes. Gratis WiFi is tussen 06:00 en 09:00, asook tussen 16:00 en 21:00 beskikbaar.

Veilige parkeerplek vir 12 voertuie is beskikbaar en daar is aangewese plekke vir rook. 'n Onthaalarea met braaigeriewe is beskikbaar, asook 'n swembad 50 m vanaf die gastehuis.

Daar is tientalle besienswaardighede in die omgewing, soos La Lucia, Umhlanga Rocks, Gateway-winkelsentrum in die Noorde, Ushaka Marine Word, Durban-hawe, Pavilion-winkelsentrum en King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flintstones Gastehuis (Durban) gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za