Flitwick Ranch
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Flitwick Ranch is op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal, en bied aan gaste 'n verskeidenheid lieflike kamers.
Gaste kan 'n kamer in die Old Cheese Factory of die Bull Stable bespreek. Almal het privaat ingange. Die kamers het elkeen 'n gemaklike bed en sommige kamers het 'n dubbelslaapbank. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeirewe is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en braai-area.
Die plaas het 'n Deli waar gaste maaltye kan geniet, asook 'n uitsig oor die dam en die berge. WiFi is beskikbaar by die Deli. Doendinge op die plaas sluit in pieknieks (op bespreking), visvang, voëlkyk, sterre kyk, koeie-melk, voetslaan- en bergfietsroetes en 'n basiese hindernisbaan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flitwick Ranch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom