LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flitwick Ranch | LekkeSlaap
+37

Flitwick Ranch

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Tariewe sluit slegs verblyf in.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Die balans van die verblyfkoste sowel as 'n breekskadefooi van R500 moet meer as 48 uur voor aankoms aan Flitwick Ranch betaal word. Bankbesonderhede sal na bevestiging verskaf word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFUdzQa2b2Su1GuXvDG9rh71PCGjj8khuL11Exp3Zm498npMWO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Off the R617 Flitwick Ranch 4710 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -30.2198734 29.4114337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!