Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flock Inn

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull 4, Meerenbosch, Fisherhaven, 3901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Flock Inn is tussen die see en die strandmeer in Meerenbosch, Fisherhaven geleë. Dit is 'n knus houthuis in 'n natuurlike riviermonding oorkant die Arabella Gholflandgoed. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie want dit is stapafstand vanaf die strandmeer en die strand.

Dié houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Gaste in hierdie twee kamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite die houthuis is 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Daar is ook 'n lieflike groen tuin met braaigeriewe waar gaste kan ontspan en voëlkyk. Hierdie omheinde eko-oord het gemeenskaplike swembaddens, tennisbane, sowel as 'n klubhuis met pooltafels en tafeltennis.

Slaapplek

’n Bespreking by Flock Inn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Flock Inn
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Seagull 4, Meerenbosch, Fisherhaven, 3901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flock Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull 4, Meerenbosch, Fisherhaven, 3901, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f538684c68d9356c49a81464c32927defe18e8f3f5c6ef785ab218f88f654792b78d48ba51a9650be8b8cf23e88d520083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 4 Seagull Meerenbosch 3901 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.365188856478 19.105987877966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem