Floracliffe Guesthouse and Events
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Jan 2021 tot 31 Jan 2025.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R750R450 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë.
Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en 'n antieke lessenaar of spieëlkas, hangkas, lampe en gemaklike stoele. Elke kamer het 'n TV met OpenView HD-kanale.
Komplimentêre tee, koffie en tuisgebakte beskuit word voorsien.
'n Kontinentale ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas. Gaste kan hul maaltye in die eetkamer of op die balkon met 'n uitsig oor die omgewing geniet.
Toegang is via 'n elektriese hek en daar is parkeerplek in 'n motorhuis of in die voortuin. Die gastehuis het geslote kringtelevisie en gewapende reaksie.
Meerkatte, muskeljaatkatte en 'n verskeidenheid voëls is in die omgewing te sien. Die eiendom bied 'n lieflike uitsig tot in Sandton. Die gastehuis is in die sentrale sakekern van Constantiakloof geleë en dit het 'n plattelandse atmosfeer.
Die gastehuis is 'n paar meter vanaf Flora Clinic, 'n groot kantoor en winkelsentrum.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin wat 13 km ver is in. Die Apartheid Museum is 18 km ver en die Cradle of Humankind en Sterkfonteingrotte is 30 km ver. Die gastehuis is 50 km vanaf Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Floracliffe Guesthouse and Events het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Floracliffe Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Geen kinders onder 12