Florida Park Hotel
Standaardkamer
- Plek vir 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- Hotelkamer
- Enkelbed of 3/4-bed
- Lees meer
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met DStv, gratis WiFi, lugversorging, kamerbediening en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00. Alle kamers is rookvry. Daar is 'n rookafdeling op die tweede verdieping of buite die gebou. Geen troeteldiere word binne die hotel toegelaat nie. Gidshonde word toegelaat, met vooraf kennisgewing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 0 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 170 Florida Park Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang