Florida Park Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Standaard Enkelkamer
Slegs verblyf.
Standaard 2-enkelbedkamer
Slegs verblyf.
Tripelkamer
Slegs verblyf.
Suite
Slegs verblyf.
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd is 14:00. Uitkloktyd is 10:00. Al die kamers is nie-rook. Daar is 'n rookarea op die tweede vloer buite die gebou. Geen diere word in die hotel toegelaat nie. Gidshonde word toegelaat, indien vroeër gereël.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Indien die bespreking gekanselleer word geld die volgende reëls:
Meer as 30 dae voor aankoms: 10% kansellasiefooi
Meer as 7 dae voor aankoms: 50% kansellasiefooi
Minder as 7 dae voor aankoms: 100% kansellasiefooi

Gaste wat na Florida Park Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R745 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za