Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Potchefstroom

Flutterby Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Joshua M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Friendly host, safe surroundings, clean and tidy. Our host was very friendly when we arrived. We felt very safe and enjoyed the peaceful surroundings. Our car was in secure parking and our accommodation was very clean and tidy. There is free WiFi and there are TVs in both rooms with Openview. The guest house is also very close to everything you need, like the shopping centres and restaurants, which are literally just around the corner. We loved our accommodation and will definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie netjiese plek om te bly in Potch, als wat nodig is, goeie ligging. Baie netjiese plek om te bly in Potch, als wat nodig is, goeie ligging. Sal met graagte aanbeveel, en graag weer kom bly as ons weer Potch kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Goed ontvang, skoon, netjies en stil. Dit was klein, maar ruim vir doeleindes. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly! Skoon en netjiese verblyf. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs gekry. Eenheid het alles wat jy nodig het. 'n Juweel. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ideal vir oorslaap. Nodige geriewe, skoon en netjies en baie veilig! Alles wat mens nodig het vir oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik en veilig. Ons moes inderhaas 'n plek kry en Heidi was bereid om ons te help, baie aangename mens. Ons het baie lekker gebly en dit is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Hulpvaardig. Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Baie hulpvaardig. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Waarde vir jou geld. Dit was 'n baie kort besoek vir ons, net 1 nag oorgeslaap en die volgende oggend voor 10 uit, maar alles was super netjies en skoon. Gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Defnitief waarde vir jou geld. Dit was baie koud daai naweek en ons is nie gewoond aan die koue nie, maar ons het almal baie lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df28befb788c41393c02476909c1f397947f932103a4a54422fd81399a615dc9e10905ad3b082c5a800182c9671dbf2295a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 13 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7108973 27.1159735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang