+156
Selfsorg in Vrystaat

Fly Fishing Paradise

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Kirstein G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker. Ons het baie lekker gebly by die Gus hut, dit was baie skoon gewees en die warm bad was 'n wenner. Martha het ons baie mooi gehelp en sy was baie vriendelik gewees. Ons sal definitief weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die stilte en kalmte van die rivier en die kol kol was heerlik. Die verblyf was eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Mooiste view op die Vaal Rivier. Die liggies voor die huis voor die rivier is mooi. Lekkerste selfcatering huis in die Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustige atmosfeer, lekker wegbreek gewees van alles en almal. Baie rustige atmosfeer, alles is skoon, netjies, veilig en personeel is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

All good, very comfortable. Pity the hot tub wood was damp, side/bread plates needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig en skoon, dit is 'n baie lekker plek om te ontspan. Het baie lekker gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stil en rusting pragtige uitsig van die rivier. Baie lekker gebly, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die beste plek om te gaan vir rus en vrede. Dit was nou die derde keer wat ons by Fly Fishing Paradise spandeer het en dit was heerlik. Die beste plek by die Vaal oewer om te gaan vir 'n rustige wegbreek. Ek beveel Fly Fishing Paradise hoogstens aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik rustige naweek. Dit was heerlik, veral die kol kol is 'n wenner. Net jammer van die reën, maar dit was deel van die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 208

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off S1053, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R395 per nag (plek vir 2) 208 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang