Flycatcher Castle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flycatcher Castle is op die randjie van Graskop, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Dié gastehuis is deur Manie Connoway ontwerp volgens 'n Italiaanse kasteel-styl uit die laat-sewentiende eeu.

Daar is 5 suites met antieke meubels wat na bekende Italiaanse komponiste vernoem is.

'n Viergangmaaltyd word teen ekstra koste by kerslig in die ruim eetsaal bedien. Daar is ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitkamer en leeskamer.

God's Window is net 5 km ver, Pinnacle Rock is net 2 km ver, Lisbonvalle is 6 km ver, Bourke's Luck-kolkgate is 35 km ver en Blyderivierspoort is 45 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flycatcher Castle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za