LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by FM Guest Lodge | LekkeSlaap
+43

FM Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randpark-rylaan 49, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

FM Guest Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige en stylvolle toevlugsoord in Randpark Ridge in die noorde van Johannesburg. Die gastehuis spog met 'n kombinasie van bekoorlike sjarme, uitstekende diens en moderne geriewe.

Verblyf word in 7 en suite-gastekamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n paneelverwarmer, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is ook 'n ontspanningsarea met 'n sitkamer, braai- en piekniekgeriewe, 'n boma, 'n swembad met sonstoele, 'n welige tuin, 'n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek en gratis WiFi, en ontbyt word elke oggend bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Randpark-rylaan 49, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg, 2169, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randpark-rylaan 49, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4fd9fe4b64f844ccfadb5b80a68e83c7046d385b4e0b92715e822b5c950d600fb33c0e164dc8cb24148eaa481a37b924f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 49 Randpark Drive Randpark Ridge, Randburg 2169 Gauteng 086 999 0018 09:00-00:00 10:00 -26.107589207151 27.958641253967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!