Hartenbos Akkommodasie by Fonteine Park Self-Catering Apartment | LekkeSlaap
+8

Fonteine Park Self-Catering Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 174, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fonteine Park Self-Catering Apartment is in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos in Mosselbaai geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en 'n hele rits doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met basiese selfsorgtoebehore.

Die sit- en eetkamer het oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai-area. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak op die onderste verdieping.

Die kompleks spog met 'n swembad, tennisbaan en 'n wassery, en dit is naby 'n klein supermark.

Slaapplek

’n Bespreking by Fonteine Park Self-Catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Fonteine Park Self-Catering Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Boekenhoutlaan 174, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fonteine Park Self-Catering Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 174, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvoXkXcQkrUOvRNkNKUmLzpKLSv471ov1W2NWwU12EDwiutLt9S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 174 Boekenhout Avenue Fonteine Park 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.130793 22.10527
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za