Forbay Leisure and Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forbay Leisure and Accommodation bied selfsorgverblyf by die see in Bluff, Durban. Die perseel is ideaal geleë, slegs ’n rit ver vanaf verskeie besienswaardighede.

Verblyf word gebied in ’n hoofhuis en kothuis en daar is slaapplek vir 10 gaste in totaal. Die hoofhuis het 4 slaapkamers en 1 badkamer en die kothuis het 1 slaapkamer. Die hoofhuis se hoof- en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het ’n stapelbed vir 2 kinders. Daar is ’n dubbelbed in die kothuis.

Die kombuis is in die hoofhuis en is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea lei na die binnehof wat braaigeriewe en ’n swembad het. Daar is veilige parkeerplek vir 1 of 2 voertuie op die perseel.

Die perseel is ’n klipgooi van Bluff Hullside Mall en Bluff Towers af en dis die ideale basis vanwaar gaste besienswaardighede soos Brighton- en Ansteysstrand kan verken. Die huis is 14 km vanaf Durban se sentrale sakekern, die hawe en uShaka Marine World, om net ’n paar te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by Forbay Leisure and Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forbay Leisure And Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za