11 gaste
4 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Charlgrove Farm, Southwell, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ford Outpost is deur die Ford- en Melvill-families wat die Oos-Kaapse erfenis en buitelewe waardeer, gebou. Dit is aanvanklik as 'n privaat wegbreekplek vir familie en vriende gebou, maar is nou 'n spesiale toevlugsoord wat almal kan geniet.
Die kamp bied 'n rustieke Afrika-ervaring met al die nodige geriewe en het slaapplek vir 8 volwassenes en 3 kinders. Daar is 4 tente wat óf dubbelbeddens óf enkelbeddens het. 'n Paar beddens in van die tente is vir kinders geskik. Die kamp beskik oor 3 badkamers met storte en 2 van hierdie badkamers is en suite.
In die hooftent, wat as die leefarea dien, is daar sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n gasstoof en 'n yskas toegerus is. Elke tent het sy eie stoep en die hooftent het ook 'n stoep met 'n hangmat.
Buite is daar 'n vuurput en 'n plonspoel. Ford Outpost skuil op 'n privaat plaas langs een van die Oos-Kaap se eksklusiewe Groot 5-wildreservate en is net 'n hanetreetjie vanaf Kenton-on-Sea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Charlgrove Farm, Southwell, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Ford Outpost het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Charlgrove Farm, Southwell, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang