Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Alexandria (2)
Bluewater Bay (35)
Boesmansriviermond (14)
Boknesstrand (6)
Cannon Rocks (17)
Colchester (28)
Kirkwood (6)
Uitenhage (14)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (234)
B&Bs (27)
Wildsplase (45)
Hotelle (3)
Gastehuise (36)
Selfsorg-eenhede (123)

Resensies van Sondagsriviervallei

4.3 / 5  
volgens 435 resensies
Lees regte resensies van Sondagsriviervallei van 435 geverifieerde gaste.
Indien jy Sondagsriviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sondagsriviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sondagsriviervallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunday's River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sondagsriviervallei Akkommodasie

202 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Despatch, Sondagsriviervallei

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Stille Waters is langs die strand in die klein kusdorpie Cannon Rocks en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die see en die strand. Die verblyf beskik oor ??2 woonstelle, 1 op die boonste ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Sondagsriviervallei

Addo African Home, Restaurant and Safari is in die Oos-Kaap, 'n provinsie wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, strande, voetlaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid, die Wildek...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Sondagsriviervallei

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Despatch, Sondagsriviervallei

Buttons Xtenda is ’n gastekamer in die hoofhuis wat deel is van ’n luukse kompleks in die voorstad Heuwelkruin in Despatch, ’n dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en die ander een is deel can die huis, maar het 'n privaa...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei

Makarios on the River is aan die oewer van die Boesmansrivier in Nature's Landing Eco Estate. Daar is 4 eenhede wat verblyf aan 8 gaste bied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo, Sondagsriviervallei

Homestead B&B is in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dié B&B is 15 jaar oud en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, naamlik B&B, selfsorg, karavaanstaaplekke en kampeerplek. Homestead B&B het gastekamers, selfsorg-ee...

Vanaf
R2 193
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Bellevue - Elephants Lodge is aan die voorheuwels van die Zuurberge, sowat 11 km noord van Paterson in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 2 koningingrootte-kamers, 2 2-enkelbedsuites en 1 gesinsuite gebied en daa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kirkwood, Sondagsriviervallei

Nieshout Cottage is tussen inheemse bome en sitrusboorde in die Sondagsriviervallei geleë. Dié sitrusplaas is 2 km van die dorp Kirkwood af en net 37 km van die bekende Addo-Olifantpark af. Kirkwood het verskeie w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za