Modern City Living in Cape Town
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1206 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 951 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Foreshore Place 1206 is 'n elegante woonstel wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die pragtig ingerigte woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gemak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Nespresso-masjien en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV teen die muur, met toegang tot gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot die gebou se sake-sitkamer en eetareas, en veilige parkering word voorsien. Die woonstel is goed geleë om die omgewing te verken, met die V&A Waterfront net 1.1 km weg, die Signal Hill-staproete 4.1 km weg, en Milton Beach 4.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 1206 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1206 Foreshore Place, 2 Riebeek, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang