LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest and Pine | LekkeSlaap
+16

Forest and Pine

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Forest and Pine
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helene S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf wat ek hoogs kan aanbeveel.

Forest and Pine is baie veilig en is geleë in 'n baie mooi omgewing. Dit is nie ver van die middedorp nie, alhoewel nie naby genoeg om vinnig dorp toe te stap nie. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. My eenheid was baie goed toegerus met o.a 'n airfryer, mikrogolf, yskas, asook koffie, tee, melk, beskuit en muesli. Ek kon ook my hondjie saamneem en daar is genoeg plek om jou troeteldier te laat rondloop. Ek sal enige tyd graag weer daar bespreek.

Forest and Pine's terugvoer

Baie dankie Helene, altyd lekker as gaste weer kom kuier.

Forest and Pine
Marianne B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik

Lekker gebly. Alles skoon en netjies. My hondjie was ook welkom, park is loop afstand waar hy kon rond snuffel. Pragtige uitsig van die berg en woud. Baie dankie Celeste sal weer by julle kom oorbly.

Forest and Pine's terugvoer

Julle is meer as welkom om weer te kom bly.

Forest and Pine
Jana P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana P
Besigheidsreis

Cosy, had everything you needed, comfortable bed, quiet and peaceful.

Was greeted with friendly owners that helped us into our place, was pleasantly surprised to have an electric blanket as it was cold outside, felt very much at home and a great place to rest and prepare for the next day. Lovely decorated and cleaver space for the kitchen and the supplies available in the kitchen.

Johan O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is, is daar. DStv is 'n lekker bonus.

Baie vriendelik ontvang. Daar was deurentyd vooraf kommunikasie wat mens veilig en welkom laat voel. Baie goeie omgewing , ons kon heerlik gaan stap.

Raymond B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig tussen bome. Alles netjies en klein dingetjies aan gedink.

Was net een nag daar, sal op 'n ander stadium langer bly.

Forest and Pine's terugvoer

Jul is meer as welkom om weer te kom bly. Ons is mal daaroor om gaste te kry wat terugkom.

Forest and Pine
Karin V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, skoon.

Baie dankie vir 'n pragtige skoon en netjiese plekkie. Baie dankie ook vir die vriendelike ontvangs.

Susan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan behoeftes.

Sien sterre.

Danie M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Enkelreisiger

Die is uitstekende verblyf.

Baie vriendelike mense, baie mooi omgewing en baie mooi plek. Ek sal die plek definitief aanbeveel vir mense.

Forest and Pine's terugvoer

Goeie dag Danie,

Baie dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf by Forest & Pine geniet. Ons hoop ons sien jou weer iewers in die toekoms. Wil ook net vir jou dankie sê dat jy die kamer so netjies gelos het.

Vriendelike groete
Celeste

Forest and Pine
Jannie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Besigheidsreis

Baie gemaklik gewees.

Baie goeie, vriendelike diens. Baie naby George se CBD al voel dit nie so nie. Rustige, stil area, met 'n ongelooflike uitsig. Sal beslis aanbeveel vir enigiemand wat net wil oornag of 'n paar dae in George spandeer.

Caroline D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Celeste is 'n hartlike en vriendelike gasvrou. Die eenheid is baie gesellig, uitsonderlik skoon en het alles wat mens nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely fantastic!

Celeste is a warm and friendly hostess. The unit was very cosy, exceptionally clean and had everything I needed to feel at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Forest and Pine's terugvoer

Hi Caroline it was so nice to meet you and host you. We hope to see you again.

Forest and Pine
Susan Raats R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan Raats R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig, en baie gerieflik.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad met voldoende gerief en veilige omstandighede. Sal weer daar bespreek.

Forest and Pine's terugvoer

HI Susan jul is baie welkom terug enige tyd.

Forest and Pine
Clive C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We were pleasantly surprised by this self catering facility. The owner is particularly friendly and helpful and the rooms comfortable and clean. The kitchen is adequate and has all one needs for a stay.

Rida V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker tuisgegaan, asof by ons eie huis.

Aan te beveel. Vriendelike en gasvrye diens ontvang. Baie dankie.

Charlotte L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a very cosy, homey place in a beautiful area. Loved it there.

Really a lovely place to stay.

John Sydney T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Sydney T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surroundings, quiet area and friendly host.

Will definitely stay there again. Nice, clean accommodation in beautiful surroundings.

Marge P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super relaxing and hospitable.

A wonderful place to stay. Very friendly hosts. Home away from home.

Richard V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie goeie waarde vir geld.

Forest and Pine's terugvoer

Baie dankie vir jul review. Ons hoop om jul weer te sien as jul ooit weer George toe kom.

Forest and Pine
Neazel M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neazel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal baie beslis teruggaan!

Forest and Pine is die perfekte bly plek vir paartjies wat alleen tyd benodig. Sal dit beslis aanbeveel.

Forest and Pine's terugvoer

Bly julle het dit geniet en jul is altyd welkom terug. Jul is 5 ster gaste. Baie dankie dat jul die plekkie so mooi skoon en netjies gelos het. Kom gerus weer.

Forest and Pine
Wessel S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in ‘n stil rustige omgewing.

Ons het vir vier nagte bespreek by Forest and Pine. Alhoewel die eienaar self weg was met vakansie het sy voldoende reëlings getref dat ons hartlik ontvang word. Ook het sy navraag gedoen om te verneem of alles reg was. Die enigste probleem wat ons ervaar het was om alles in die yskassie te plaas. Gelukkig kon ons wel van die eienaar se vrieskas gebruik maak. Dankie Celeste dat Berno ons hiermee kon help. Ons tydjie in George en omgewing was onbeskryflik en sien uit om dit weer te besoek.

Forest and Pine's terugvoer

Dankie Wessel ek is bly jul het lekker gebly. Jul is enige tyd welkom terug.

Forest and Pine
Nadia F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room and location was very nice, but service could improve.

The location and room was very nice. Braai utilities can be improved as well as reception and communication from management.

Forest and Pine's terugvoer

Dear Nadia,

Thank you for the feedback. I am sorry that the service was not up to scratch while we were away on holiday. I prefer to meet and welcome my guests personally but unfortunately, we were away on holiday and it was not possible. We will definitely be upgrading the braai facility.

Hope you come again so that we can set this straight.

Forest and Pine
Orthea E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orthea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegbreek met 'n klein begroting. Lekker plek om net te ontspan.

Rus en vrede. Was mal oor die verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

When you want to get away on a tight budget. Awesome place to just chill!

Peace and quiet! Loved the stay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Forest and Pine's terugvoer

Always nice to see when guests really enjoy their stay. You are very welcome back anytime. I can also recommend Orthea and her husband as guests. Thanks for leaving the place so tidy and clean.

Forest and Pine
Willem H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Enkelreisiger

Eersteklas-verblyf.

Het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly. Ontvangs was baie vriendelik en aangenaam.

Forest and Pine's terugvoer

Baie bly jy het lekker gebly en is baie welkom enige tyd.

Forest and Pine
Armandt S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend gewees.

Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Forest and Pine's terugvoer

Ek is bly jul het lekker gebly. Julle is baie welkom, enige tyd.

Forest and Pine
Merelise F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merelise F
Gesin met klein kinders

Netjiese, rustige, veilige plekkie.

Baie vriendelike gasvrou en 'n veilige, netjiese en rustige plekkie. Naby aan alles maar ook uit die gewoel en met die pragtigste woud en bergtonele om jou.

Forest and Pine's terugvoer

Baie bly jul het jul verblyf geniet. Hoop om jul weer te sien, maar hopelik dan is dit vir iets beter as hospitaal besoek.

Forest and Pine
Andre V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens van gasvrou en netjies verblyf.

Celeste dien as 'n uitstekende gasvrou en maak jou welkom voel en behulpsaam met alles. Die voertuig veilig geparkeer in toesluitmotorhuis, verblyf 5 uit 5 en omgewing stil. Een woord uitstekend.

Forest and Pine's terugvoer

Was baie lekker om jul te ontmoet. Hoop om jul weer te sien. Groete Celeste

Forest and Pine
Eduard P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard P
Enkelreisiger

Lieflik, rustig.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies binne. Vriendelik. Baie mooi binne. Voel of jy om die natuur bly.

Forest and Pine's terugvoer

Baie dankie, bly jul het ons stukkie paradys geniet.

Forest and Pine
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Planeweg 29A, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7PkuFFMgeI2A8RUf6RBkkZrMvtigNPvnlwXsYHCmg0XCK3TOY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 29A Plane Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.944811509648 22.448516074572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!