LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Bird Lodge | LekkeSlaap
+18

Forest Bird Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Forest Bird Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jason C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, very secluded and very relaxing.

Nice setting, hidden away from the R71, with excellent bird life.

Thabelo T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabelo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing.

Peaceful and refreshing.

Thea C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My new favourite destination!

Words cannot even begin to describe just how beautifully peaceful it is at Forest Bird Lodge. We will most definitely be back as soon as possible! The cabin is neat and comfortable with everything you will need for your stay. The beds are super comfy and the hiking trails are clearly marked! Loved everything about our stay! Officially our new favourite destination! See you soon!

Jonathan G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G
Gesin met klein kinders

Very cool little place in the mountain.

Nice place situated deep in the mountain. Good bird life around and hiking trails. Neat little restaurants.

Elize V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Baie geniet. Wonderlike omgewing, heerlik ontspan.

Staproetes baie geniet. Watervalle bring 'n rustigheid. Log cabin is goed toegerus. Alles wat jy nodig het, word verskaf. Vriendelike ontvangs. Sal die plek weer besoek!

Ronell L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalm en ontspannend.

Die natuur is asemrowend.

Tanja F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute vrede en eenvoud in die hart van die oerwoude.

‘n Wonderlike ervaring in die woude. Die verblyf is rustig en stil en eenvoudig en die kombuis het alles wat jy sou nodig hê. Die gasstoof en gasyskas is goeie alternatiewe vir wanneer die krag af is. Daar is ontsettend baie inligting beskikbaar vir voëlkykers en daar is baie om te doen in die omgewing. Anne hulle is altyd byderhand met advies en informasie wat baie gerusstellend is. Die paaie is goed en ons het selfs in die donker met baie min moeite die plek gevind. Ek sien uit om nog baie by Forest Bird Lodge te gaan kuier.

Terry P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning verby! Perkekte bestemming vir mense wat van die stad af wil wegkom. Beste nag se rus in 'n lang tyd.

Sien sterre.

Susie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Forest Bird Lodge is 'n pragtige plek.

Sal definitief enige iemand aanbeveel om hierheen te gaan, dis 'n lekker plek om net te gaan rus. Die huisie is baie mooi toegerus met alle benodighede en hulle is ook goed toegerus vir kragonderbrekings. Ons het die plek en die staproetes verskriklik baie geniet.

Carel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en mooi omgewing.

Baie idilliese plekkie in die berge. Goeie fasiliteite en volledig toegerus. Pad nie geskik vir lae voertuie nie. Ons besoek was in Junie-maand en die kaggel en elektriese komberse het verhoed dat ons koud kry.

Linda F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet setting.

Lovely stay. Very well equipped cottage. Hosts are friendly and informative.

Boet P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rentmeesterskap van die Here se skepping beleef.

Uitstekend in alle aspekte - natuur, kliëntediens, gerief, ligging. Ek het my stapskoene vergeet en kon al die paaie in die bos met kaal voete aan durf.

Elsie M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek.

Alles was net soos ons dit graag wou hê. Weg van gewoel in die bos. Eenheid was baie gerieflik en skoon en niks het ons gepla nie. Anne het ons volledig ingelig en vriendelik ontvang. Ons gaan beslis weer om die Knysna Loerie en bosuil te sien en nie net te hoor nie.

Jimmy V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, lekker gebly, personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Kombuis lappies en gereedskap nie mooi skoon nie.

Verblyf was baie lekker. Natuurskoon is pragtig. Sal nie aanbeveel vir ouer mense wat sukkel om trappe te klim nie, aangesien jy self al jou bagasie en koelbokse met die trappe moet opdra, nie. Ons beveel aan dat die eienaar bietjie aandag gee aan instandhouding, badkamer se kraan lek vreeslik. Die kombuis waslappie en gereedskap nie mooi skoon nie, dus nie op standard nie.

Anton D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omring deur bome, blomme en apies.

Omring deur rustigheid, voëltjies wat tjirp en apies wat in die bome rond karjakker. Ons het ook die eienaars se 2 honde geniet.

Johan E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustige atmosfeer om af te skakel van die daaglikse gejaag en om mekaar te waardeer.

Awesome plek en omgewing. Baie lekker staproetes. Sal daar kan bly vir altyd. Vriendelike eienaars en honde. Baie romanties veral as die krag af is met kerslig. Sal aanbeveel om self te gaan besoek.

Marianna V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik in die bos. Stilte 'n groot plus en natuurskoon onbeskryflik mooi.

Ons kan Forest Bird Logde by almal aanbeveel en doen inteendeel reeds. Dis 'n pragtige omgewing, wonderlike gasheer en gasvrou. Eenheid was baie goed toegerus en baie skoon. Werklik net 'n plesier. Ons gaan definitief terug.

Danie F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Enkelreisiger

Beste akkommodasie.

Ek het regtig ongelooflik lekker gebly by Forest Bird Lodge. Anne en Rob is baie behulpsaam en het my dadelik tuis laat voel. Dit is werklik 'n stukkie hemel op aarde, ek kan nie wag om weer terug te gaan nie. Het die Kaapse papegaaie gesoek, maar kon hulle ongelukkig nie opspoor nie. Hoop om hulle volgende keer te sien.

Zania D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanningsplek in die Magoebaskloof-berge!

Heerlike ontspanningsplek in die Magoebaskloof-berge! Vriendelike gashere, skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Lana M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M
Saam met vriende

It's a lovely place, a lovely chalet, the paths weren't clearly marked however, and the dogs the owners have scared me somewhat.

It's a lovely venue in a beautiful, tranquil destination. The bird life was lovely and the sounds of running water refreshing to the soul. The walks on the property are lovely but don't correspond to the given map. I highly recommend it and wish we could have stayed longer.

Andries E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E
Gesin met klein kinders

Rustige en ideale wegbreek.

Baie mooi omgewing en ideale wegbreek in die bos. Die stilte en natuur om jou is 'n wenresp vir mens se siel.

Chanelle W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle W
Saam met vriende

Beautiful and food for the soul.

We had a lovely time at the Log Cabin. It is beautiful and tranquil. Being greeted with bird song and swaying trees murmuring in the berg wind, was a pleasure to behold. Will most definitely go there again and for longer.

Danie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute stilte in die bos gee jou gedagtes weer kans om ver paaie te loop.

10 uit 10 vir geen TV. Jou gedagtes kry kans om ver paaie te loop in die bos se stilte en die gefluit van die voëls en ape bring jou net terug na die realiteit. Wow, dis mooi hier in die kloof.

Yolandi W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W
Gesin met klein kinders

Dit was fantastiese verblyf!

Als aan die verblyf was perfek. Baie dankie, Anne.

Elsabé V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - bo verwagting!

Ons was aangenaam verras oor die uitsonderlike mooi, groot stuk inheemse woud wat die houthuisie omring. Die huisie self was nog baie mooier as wat ons van die foto's verwag het. Pragtig ingerig en ruim met 'n lieflike uitsig oor die woud van die balkon af. Ons was net jammer ons kon nie vir langer bly nie. Sal beslis terug wees! Ideale wegbreek van die stad vir die natuurliefhebber, omring met stilte en vrede.

Eunice L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very restful stay in beautiful surroundings.

Peaceful and tranquil, loved our walks in the forest and the outdoor shower!

Marcel D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegkom in die middel van 'n klein woudtjie.

Ek kan die plekkie hoogs aanbeveel. Dit is belangerik om te weet watter tipe wegbreekplekkie jy opsoek is na. Daar is nie TV of WiFi nie. Hierdie is 'n plekkie in die wonder natuur. Baie oulike staproetes. Die krag was af weens 'n storm toe ons gebly het en nogsteeds is die plekkie baie goed ingerig en was glad nie 'n ongerief nie. Ek sal deur en deur die plekkie aanbeveel.

Antonie M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M
Saam met vriende

Ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam en verblyf is baie gerieflik sonder om die bosgevoel te ontneem.

Forest Bird Lodge is diep weggesteek in die kloof en jy kan maklik verdwaal as jy nie die aanwysings daarheen byderhand het en volg nie. Ons het net een nag oorgeslaap om die Kaapse Papegaaie te sien. Anne se aanwysings na die woud was 100% akkuraat en het ons direk na die plek geneem om hulle te sien.

Duplessis V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duplessis V
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons was in die omgewing vir my dogter se huwelik by Minas. Die verblyf by Forest Bird Lodge was heerlik en ontspannend - die gekabbel van die waterstroom en die natuurlike plantegroei naby dra daartoe by. Ons het wel gaan stap na die nabygeleë watervalle met die inwonende honde as toergidse - prettig! Wens ons het meer tyd gehad om te explore. Hulle moet dalk net noem dat die donkie (warm water) wel 2 keer per dag gestook word. En sekere potte in kombuis het nie deksels nie. Nogtans was die verblyf heerlik, dankie.

Yolandi V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek van die woeligheid van die stad.

Dit is 'n ongelooflike plek om te besoek met pragtige natuurskoon, rare voëlspesies, en behulpsame eienaars (Anne) wat hierdie wegbreek verseker van sorgvryheid! Dit voel kompleet of 'n mens een of ander fantasiewêreld betree wanneer jy op een van die vele staproetes op die perseel stap.

Anel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

A piece of heaven.

We will definitely go back! Picturesque location with a mountain view and short hikes on the land. Close to all other trails in Magoebaskloof.

Marli E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie netjies met als wat ons nodig gehad het. Die buitestort was heerlik. Dis baie rustig met pragtige natuurskoon. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Elize V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Goed uitgerus in 'n wonderlike omgewing.

As jy van die natuur hou, is hierdie beslis jou bestemming. Log cabin is goed toegerus, alles wat jy nodig het. Bring net jou kos. Luukse linne is 'n bonus. Buitestort is heel verfrissend. Watervalle, bergstrome en omgewing is 'n belewenis. Clivias en azalias is in blom en pragtig. Meer plaatjies om bome te identifiseer kan oorweeg word. Voëllewe was bietjie skaars. Honde, veral Shadow, die groot rifrug, vergesel en pas jou op tydens al jou staproetes in die omgewing. Kan die plek aanbeveel.

Anton D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooi met natuur reg om huis. Baie gasvry.

Die area is baie mooi. Bos was mooi groen. Anne was baie gasvry.

Heleen O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen O
Gesin met klein kinders

Rus en vrede vir jou siel!

Dit was so wonderlike ervaring om by Forest Bird Lodge te kuier. Anne en haar mense is vreeslik vriendelik, warm en tegemoetkomend. Daar is baie lekker plekke om in die area te besoek. By die lodge self is daar pragtige tuine en wandelpaaie. Ons sal beslis weer teruggaan en sal dit sterk aanbeveel vir enige iemand wat Magoebaskloof wil besoek.

Franco-albert K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco-albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig! Romanties! Pragtig!

Ons het so lekker ontspan en het die natuurlewe so geniet. Dit is so mooi daar! Die geluide laat jou heerlik slaap! Ons was in vervoering! Sal beslis weer gaan!

Pierre N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute paradys en voedsel vir die siel!

Hierdie is 'n ongelooflike bestemming en sal dit beslis aanraai vir gesinne, paartjies of vriende wat tyd in die natuur wil spandeer weg van al die moderne tyd se elektronika en leefstyl. Hier kan jy werklik jou batterye herlaai en beslis soos 'n nuwe mens voel. Ons kom definitief eendag weer terug!

Loraine N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Onvergeetlike wonderlike naweek. Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde. Sal definitief teruggaan.

Francois P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi huisie in die woud.

Mooi, netjies en skoon. Huisie in die woud. Vat 'n dag of twee om optimale tye vir warm water te bepaal met die donkie saam.

Peter V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is loshande die beste wegbreeknaweek in 'n lang tyd gewees en Forest Bird Lodge het dit help maak.

Ofskoon die kort grondpad na die Lodge nie van die beste is nie, was ons meer as net aangenaam verras met die plek. Alles is silwerskoon en alles werk. Die buite-stort is 'n wenner en die afwesigheid van TV 'n besliste pluspunt. Ek sou verkies om self die donkie soggens en saans vir warm water te stook, maar dis eerder 'n persoonlike voorkeur as kritiek. Yskas, gasstoof, mikrogolf asook 'n Weber op die stoep en 'n buitebraai maak al die ete-opsies toeganklik. Pragtige, goed onderhoude wandelpaadjies, 'n wonderlike voëllewe en die rustigheid wat net Magoebaskloof kan bied maak dit 'n móét vir almal wat lief is vir die natuur in al sy fasette.

Melanie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige en heerlike stil woud-ervaring.

Die houthuis in Forest Bird Lodge bied alles wat jy kan nodig kry. Vars, wit linne, diep pootjiesbad, heerlike kaggel en wouduitsig uit al die vensters. Die staproetes is mooi en eienaar se vriendelike hond is 'n bonus-gids op elke staptog! Beslis aan te beveel!

Anouchka V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anouchka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en 'n plek om weer die batterye te herlaai!

Dit was 'n heerlike wegbreek! So rustige omgewing met die mooiste staproetes. Was mal oor hulle hond Shadow wat gereeld die staproetes saam met ons aangedurf het. Plekkie is oulike en goed uitgelê. Baie lekker ons batterye herlaai.

George C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Gesin met klein kinders

Lekker boswegbreekplek!

Heerlike, luukse verblyf in 'n rustige omgewing tussen die klowe.

Gerhard M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Rustige, gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die staproetes op die eiendom na die watervalle is 'n moet. Gemaklike stap deur die bosse en heen-en-weer oor die stroom van helder water. Die natuur is absoluut onbeskryflik. Die kaggelvuur hou die plek lekker warm in die koue aande.

Deirdre L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Magiese plek waar jy rus vir jou siel kan kry!

Ons het ons verblyf by Forest Bird Lodge regtig baie geniet! Die stilte rondom ons was amper oorweldigend, behalwe vir die geritsel deur die bome en die ligte gedruis van die stroompie wat nie ver van ons af geleë was nie, en net wat ons nodig gehad het om weg te kom van die stad se gedruis. Die Log Cabin waar ons gebly het was baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en baie netjies! Daar is 'n lekker kaggel en vuurmaakhout beskikbaar. Ons het 'n bietjie gesukkel om in en uit te kom met ons motor waar die pad bietjie ongelyk was, maar dit was absoluut die moeite werd en regtig pragtig! Jy is omring deur inheemse bosse en voëltjies wat in die bos "wegkruip"! Ons sal definitief weer besoek wanneer ons in die area is.

Mariska C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie in die bos met als wat 'n mens nodig het as jy reis met klein kinders.

Pragtige huisie in die bos met als wat 'n mens nodig het as jy reis met klein kinders. Baie goed toegerus, lekker braaiplekke. Goed uitgelegde staproetes.

Andre D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie mooi en waarde vir geld.

Dit was baie lekker. Dis 'n mooi wêreld en ons het lekker geloop en baie gesien en goed gerus. Shadow het gereeld kom kuier en ons het lekker vuur gemaak in die kaggel. Ons het baie lekker geslaap!

Mathilde S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike plekkie om in te ontspan!

Klein stukkie hemel op aarde. Wonderlike eienaars laat mens baie welkom voel. Dankie vir al jul moeite.

Delano K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ervaring.

Die gemaklike verblyf, stilte en bos-atmosfeer laat toe dat jou lewens batterye gelaai kan word. Die stapgeselskap van Shadow, die inwonende hond, het die stap op die goedgemerkte bospaaie verheerlik. Sien uit om weer daar te kan gaan rus.

Morne R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne R
Besigheidsreis

Wonderlike ervaring!

Puik diens en 'n pragtige plek. Ten hoogste aanbeveel. Waarde vir jou geld.

Vanessa M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging! 'n Regte klein juweel om te besoek.

Het ons besoek daar vreeslik geniet. Dis 'n pragtige plek in die woud, met 'n snoesige atmosfeer en baie vriendelike gasheer en -vrou.

Ferdi K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eienaars is vriendelik en die plek asemrowend. Baie rustig en perfek net soos dit is.

Karien D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Gesin met tieners

Aangenaam. Lieflike kothuis!

Baie mooi omgewing. Lekker om te stap en natuur te geniet.

Marlene K - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paar dae se wegbreek uit die besige dag-tot-dag roetine.

Kan dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n paar dae net rustig wil wees. Die mooiste natuurskoon en baie vriendelike ontvangs. Net wat ons nodig gehad het.

Andre O - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Saam met vriende

Cooling down place, quiet and with comfort with nice hosts nearby!

Place to recommend: Cooling down place, quiet and with comfort with nice hosts nearby!

Carel V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met vriende

Ons het in die houthuisie gewoon en dit bied totale rus en vrede.

Forest Bird Lodge se houthuisie en die vriendelike Anne en Rod is al wat mens nodig het vir 'n rustige wegbreek in die bos.

Charlotta B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 2 nagte oorgeslaap by Forest Bird Lodge se houtkothuis. Het dit baie geniet.

Forest Bird Lodge is lieflike oornagakkommodasie vir natuurliefhebbers. Die kloof is baie mooi en die staproete tot by die waterval is 'n moet. Die buitestort is heerlik as dit warm is! Ons het net probleme gehad met warm water as ons wou bad/stort - die geiser het nie lekker gewerk nie. Die netheid van die kothuis kan opgradeer word.

Pieter M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful and tranquil setting for the romantics and forest lovers.

There was a miscommunication with the chalet designation originally assigned to us, but we spend the second night in the correct chalet.

Izelle J - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle J
Gesin met klein kinders

Perfekte vir wegkom van die stad.

Forest Bird lodge is 'n weggesteekte stukkie hemel vir die wat wil wegkom van die gejaag van die stad. Ek sal dit aanbeveel vir enige gesin of paartjie wat kwaliteit tyd wil spandeer saam met mekaar, weg van die afleiding van tegnologie en te veel dinge om te doen. Die stappie na die rivier is 'n moet, maar pak 'n waterbottel saam in. Die laaste stukkie om te ry na die verblyf is wel nie geskik vir karre met 'n lae profiel of min krag nie.

Jan & Carla N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan & Carla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant experience and absolutely worth to it get away from the hussle and bussle of the city.

I would heartily recommend Forest Bird Lodge, especially of your intention is to take it easy for a few days. It is a very quiet get-away with absolutely breath-taking views, and the magnificence of nature. The service was excellent and our hosts very friendly and helpful. Can't complain about a thing. (PS. The outside showers are the trump card!!!)

Ingrid M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Gesin met tieners

Awesome place; neat; tidy; fantastic instructions to get there. We did not need a thing!

Awesome place! Everything you can want or need on a weekend away.

Appie P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Appie P
Gesin met klein kinders

Heerlik skoon en vars - hou so aan!

Heerlik gekuier! Die huis is puik toegerus, en die toerusting is alles in 'n puik toestand. Ons kan dit werklik aanbeveel! Een wenk: Neem vuurmaakhout of kole saam. Die woudhout is 'n groot frustrasie as mens 'n vleisie op die kole wil gooi!

Leenderd H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leenderd H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoek Erfdeel 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOWQ0YzE3LTEwY2EtNDg2OS04MmE4LWRkNDg0NmMwYjRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 63 5 1 5 Franschhoek Portion 8 A 46.4 0730 Limpopo 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -23.876912984414 30.006068642795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!