6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 36 Old Seaview Road, Chelsea Manor, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Forest Cottage is op 'n plaas buite Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n privaat wegbreek met 'n uitsig oor die vallei. Dit word deur die natuur en 'n oorvloed voëllewe omring en is ideaal vir 'n gesin wat vrede en rustigheid soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n solderarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderarea het 2 enkelbeddens vir kinders.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n etenstafel en 'n sithoekie. Die dek lei verder na 'n vuurput en gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Old Seaview Road, Chelsea Manor, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Forest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Old Seaview Road, Chelsea Manor, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang