Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Elegance Hide-Away Dakwoonstel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Forest Elegance Hide-Away Dakwoonstel
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Riaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Besigheidsreis

Heerlik.

Verseker aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie sentraal geleë en 'n lekker stil omgewing. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Sal enige tyd weer daar woon. Dit was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek met al die geriewe nodig in stil area.

Dawid het ons dadelik welkom laat voel. Die kamer was skoon en die stort fantasties! Die area is pragtig, weg van die gemaal van die dorp en besige strate. Sal beslis weer daar oornag, ons was vir 3 aande daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die hoogtepunt op ons "road trip"!

Ons gasheer en gasvrou het ons vriendelik verwelkom, ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was heerlik koel en die ongerepte natuur rondom ons was 'n bonus. Hierdie is 'n plek waarheen ons graag weer wil terugkom na.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Madri Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons kon nie langer as 'n minuut stort nie ─ water het gelek. Daar is nie 'n dek soos op die foto nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raymond B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only stayed one night.

We left early the next morning due to possible travel restrictions from government. We paid the second night fees in cash on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 60, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzEmg2EvH6UtXdxpwfxlc9glkgjurMBve2TPBCaiFWvRziEv15k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 60 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061905540568 23.089555597554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem