LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Feel | LekkeSlaap
+63

Forest Feel

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arbourstraat 52, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Feel bied gerieflike verblyf in 'n ruim en privaat dubbelkamer apart van die hoofhuis in Glen Barrie, George. Die eiendom grens aan 'n inheemse woud en die botaniese tuine. Dit lê ook aan die voet van die Outeniekwaberge.

Dié kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Dit is ideaal vir paartjies, enkellopende avonturiers en sakereisigers. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar vir sakereisigers, 'n kombuisie, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Ontbytgraan, beskuit, koffie, tee en melk word met aankoms voorsien. 'n Bababedjie kan op aanvraag vir 'n kind onder 2 jaar in die kamer geplaas word. Daar is 'n privaat binnehof met klein braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel. Die eenheid het DStv en WiFi.

George bied verskeie doendinge en geriewe, soos die Tuinroete Botaniese Tuine, George Gholfklub, Fancourt-landgoed, Outeniqua Choo Tjoe, Outeniekwa Natuurreservaat en die Garden Route Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Forest Feel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Arbourstraat 52, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Feel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arbourstraat 52, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtys5fwlax19quJuRHsbWvLq1GMUXcldstm5BpYaakedn7N5iJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 52 Arbour Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-18:00 11:00 -33.941774858177 22.457299447065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!