Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Hills Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 3, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Hills Lodge is aan die voet van die Zoutpansberg in 'n rustige area. Die lodge is in Louis Trichardt (Makhado) wat ook as die poort tot Afrika bekendstaan. Dit is 120 km noord van Polokwane, 115 km suid vanaf Beitbrug aan die grens van Zimbabwe en 135 km oos vanaf die Punda Maria-hek van die Krugerwildtuin. Die lodge bied lieflike woud-uitsigte in 'n rustige atmosfeer. Dit is die ideale plek om te ontspan na 'n lang werksdag, of om 'n ontspannende vakansie te geniet.

Verblyf is beskikbaar in kamers met enkelbeddens of dubbelkamers, en elk het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of net 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt kan soggens in die eetkamer geniet word.

Die lodge is 500 m vanaf die Hangklip-staproetes. Die Kwik-Spar, 'n Engen-vulstasie, apteek, hospitaal, gholfbaan, OTM, hoërskool, park en die middedorp is net 5 minute se ry weg.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 6 resensies vir Forest Hills Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Barnardstraat 3, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Forest Hills Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 3, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b699363b38aeb2c3ce350387432e3ab0b3bffb8fc597582cc0026a86b97f1f4fafb6e98678ddd0bcff7cbac050c6eadaf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 3 Barnard Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.023905017699 29.909507111964