Salt Rock Akkommodasie by Forest House in Dunkirk Estate | LekkeSlaap
+33

Forest House in Dunkirk Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-laan 75, Dunkirk-landgoed, Salt Rock , 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Forest House in Dunkirk Estate is 'n pragtige drieslaapkamerhuis tussen die Dunkirk-landgoed se bome in Salt Rock. Dié landgoed het die Dunkirk Beach Club wat 'n uitsig oor Salt Rock se hoofstrand bied.

Dié huis is pragtig versier en lei na 'n lowerryke woud. Daar is 3 sitarea, stoepe met afdakke, 'n swembad en 'n braai-area. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n toonbank en 'n opwasarea toegerus. Die huis het TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging. Daar is veilige parkeerplek en 'n swembad met 'n net vir veiligheid.

Die landgoed het 2 klubhuise met swembaddens, 'n gimnasium, 'n restaurant en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Forest House in Dunkirk Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forest-laan 75, Dunkirk-landgoed, Salt Rock , 4301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-laan 75, Dunkirk-landgoed, Salt Rock , 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHHrFkBi3D4t7Nscork3XW51pkYu2AQsykT0baxx7VfR9DyRHJx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 6) 75 Forest Lane Dunkirk Estate 4301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.488689491542 31.236942291193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za