LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Lane | LekkeSlaap
+20

Forest Lane

9 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net 850 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels.

Die luukse hut het 'n ingang, stoep en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook gratis WiFi. Dis ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerhekke. Daar is stap- en bergfietsroetes in die omgewing en die Golden Gate Highlands Nasionale Park is 22 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Forest Lane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Forest Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUow4q23RTI5PrGGvcuk8g3GbROFkpdJX47mOGCmrjrh4znFXK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!