Forest Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forest Manor is in 'n stil, welige woonbuurt in Merensee in Richardsbaai geleë. Alkantstrand, Tuzi Gazi Waterfront en Pelican Island is minder as 3 km ver. Forest Manor is naby die gholfbaan geleë en 7 km van die hoofdorp af.

Die kamers is smaakvol gemeubileer en omtrent al die kamers het privaat ingange. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n kluis, 'n TV, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan in die tropiese tuin ontspan en die swembad gedurende die warmer somerdae benut.

Dit is ideaal vir sakereisigers en toeriste.

Forest Manor is naby die Hluhluwe-Umfolozi Park, St Lucia, Cape Vidal en die Dlinza Forest Aerial Boardwalk geleë.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forest Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false