Forest Nature Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forest Nature Spa is 'n uitstekende B&B in 'n inheemse woud, aan die voet van die Tsitsikammaberge. Dit is naby Plettenbergbaai geleë, 'n skilderagtige kusdorp net natuurlike trekpleisters, wonderlike strande en verskeie restaurante.

Die B&B het Balinese- en Afrika-elemente. Daar is 2 goed gemeubileerde slaapkamers. Die kamers get elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of stort-oor-bad. Die deluxe kamer het 'n buitestort.

Gaste kan afkoel in die swembad, ontspan in die tuin langs pragtige dammetjies, of 'n spa-behandeling geniet.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Monkeyland, Tenikwa Wildlife Rehabilitasiesentrum, Elephant Sanctuary, Birds of Eden en 'n aantal natuurreservate in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forest Nature Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false