6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Savanna Place, Sunwood place, Pietermaritzburg, 4201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Forest Retreat is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë en bied die ideale wegbreek aan familie en vriende. Dit is veral vir museums, restaurante, kunsgalerye en ikoniese besienswaardighede bekend wat die African Bird of Prey, Cumberland Natuurreservaat en KwaZulu-Natal Botaniese Tuine insluit.
Die luukse huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en dié gaste het toegang tot 2 badkamers waarvan een 'n stort, wasbak en 'n toilet het en die ander een 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, Showmax, Disney Plus, Amazon Prime, YouTube. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n groot hardehoutdek met 'n eetarea. Aktiwiteite op die perseel sluit bergfietsry in. Die huis spog ook met Suid-Afrika se eerste toptegnologie-sekuriteitstelsel met geslotekringtelevisie wat aan gewapende reaksie gekoppel is en deur wagte ondersteun word.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf het ook geslotekringtelevisie en 'n 24 uur-reaksievoertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 60
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Savanna Place, Sunwood place, Pietermaritzburg, 4201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Savanna Place, Sunwood place, Pietermaritzburg, 4201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang