Knysna Akkommodasie by Forest Valley Cottages | LekkeSlaap
+101

Forest Valley Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Valley Cottages is in Knysna in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Tuinroete, Buffelsbaai en die Featherbed Natuurreservaat. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Verblyf word in 6 eenhede met slaapplek vir 14 gaste aangebied. Die eenhede is Wild Iris, Glory Dawn, Sandstone, Lavender Edge, Earth Rose en Blue Sky Ultimate Honeymooner. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, bad, spa-bad of Jacuzzi, of 'n kombinasie hiervan, en 'n privaat ingang.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs op die perseel. Gaste is welkom om van die doendinge op die perseel geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, voetslaan in die woud, fietsry en swem.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide staproetes, swem, voëlkyk, fietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Forest Valley Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Valley Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNTgyMThkLTNmMGQtNDMzOC1hYjgzLTZhMTFkYjI0N2MwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 880  per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.988378064114 22.985407412052
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za