Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Wittebrood- en Wegbreekeenheid - Wild Iris
- Selfsorg
- Wittebrood- en Wegbreekeenheid - Glory Dawn
- Selfsorg
Huisreëls
Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.
Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.
Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.
Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang