10% af Kry 10% af vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Dinokeng Akkommodasie by Foreva Wild | LekkeSlaap
+30
+30

Foreva Wild

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Foreva Wild is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng geleë. Dis net buite Pretoria en net 75 minute se ry van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af. Ons bied 'n luukse vakansie-ervaring in die hartjie van die natuur. Kom verlustig jou in lekker wyn, pieknieks en maaltye in die bos.

Verblyf word aangebied in 4 privaat eenhede wat elk beskik oor 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en/of 'n bad. Elke eenheid het 'n privaat patio met oprol-skadunette sodat jy die natuur op sy beste kan geniet. Ons het ook 'n kothuis met 2 skakelkamers wat slaapplek bied vir 4 gaste en 2 kinders op versoek. Elkeen van die kothuis se kamers het 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Al die kamers bied tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV en WiFi.

Gaste is meer as welkom om by die swembad te ontspan. Geniet 'n skemerkelkie by die kroeg met sy platskerm-TV of op ons verhewe dek met ongelooflike uitsigte. Verder kan jy op jou eie wildrit gaan om die wild en voëllewe te aanskou. Braai- en piekniekmandjies is ook op versoek beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge op die perseel, soos ’n besoek aan die bos met gekwalifiseerde wildbewaarders en spoorsnyers en goeie wildrit-voertuie, begeleide boswandelinge, mikrovliegtuig-safari's, kleiteikenskiet, boogskiet of vierwielmotorfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Foreva Wild
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Foreva Wild het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMGUwYjEzLTQ3OGItNDIwNi1iNTA0LTIxM2Y1OGNkYWY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Erf 50 Fisant Road Welgevonden JR124 0407 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.369931573762 28.394422531128
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za