LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Foreva Wild | LekkeSlaap
+30

Foreva Wild

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Foreva Wild
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christiaan V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike paar dae in Dinokeng Wildreservaat by Foreva Wild Lodge.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens - sal graag weer wil gaan.

Foreva Wild's terugvoer

Thank you for the great review, Chris. It was great having you. We always try to do our best for our guests we look forward to hosting you again.
Take care and keep safe
Kind Regards
ForevaWild Team

Foreva Wild
Lida R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lida R
Gesin met tieners

Lekker

Alles was goed. Dankie.

Foreva Wild's terugvoer

Thank you for the review.
Great having you.
We look forward to hosting you again soon.

Kind regards,
ForevaWild Team.

Foreva Wild
Isabel V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Rustig en ontspannend.

Ruim kamers met gemaklike beddens. Vriendelike personeel. Ons het die naweek regtig baie geniet.

Foreva Wild's terugvoer

Thank you for the great review.

We try to ensure every guests' stay with us a special as possible. Glad you had a great time with us and look forward to hosting you guys again soon!

Foreva Wild
Jolene O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Makes you want to stay Foreva Wild

Magical and beautiful. From the moment we arrived we were treated like royalty. All the staff members were friendly and helpful. The whole place was tastefully decorated and our room was spotless. It is a semi-self catering venue and our breakfasts were delicious (when the hostess learned that I don’t eat meat - she prepared a special plate filled with nuts and dried fruit). The place is eco-friendly and Covid-19 compliant. We’ll definitely be visiting again soon.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Jolene,

Thank you for the glowing review. We try make every guests' stay with us a special as possible and that starts with attention to details.

Glad you had a great time with us and look forward to hosting you guys again soon!

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Corlia L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corlia L

Skoon, netjies, baie rustig.

Heerlike ontbyt. Baie goeie kliëntediens, vriendelik en behulpsaam.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Corlia,

Thank you for the feedback. We pride ourselves in giving guests the best experience.

Hope to see you guys again soon.

Kind Regards and Stay Safe
Foreva Wild Team

Foreva Wild
William G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!!!

Uitstekende diens. Ek sien dit word n 3ster verblyf gegee. Stem nie saam nie, ek dink hulle moet beslis nog n ster kry. 4ster is meer gepas. Die kamers is netjies en gerieflik, die patio wat na buite kan oop of toe is beslis n bonus wat jou n gevoel van spasie gee met privaatheid. Die piekniek mandjie wat vir ons gepak was, was ver bo verwagting so ook die aandete wat ons Saterdag aand ontvang het met die braai. Ons sal beslis weer terug gaan.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there William,
Wow! Thank you so much for the glowing review! We do try our very best to ensure our guests have the best possible time with us.
Look forward to hosting you guys again.
Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Teresa L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sien sterre.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Teresa,

Not sure we can add anything here

Thanks for the awesome review!

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Albert B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek waar ons sommer nuwe vriende ontmoet het.

Die personnel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was restaurant gehalte en baie, baie smaaklik!

Foreva Wild's terugvoer

Hi Albert!

We are so glad that you had an excellent time here. We appreciate the feedback!

See you again soon!

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Frank B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frank B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos wat dit geadverteer word nie.

Nie soos wat dit gesê het dit was nie. Geen wynkelder. Lyk nie soos op foto's nie.

Gert P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Potensiaal om 'n besonderse plek te wees, maar daar is beslis ruimte vir verbetering.

Daar is baie positiewe aspekte omtrent Foreva Wild; nl. vriendelike personeel, netheid, bo gemiddelde afwerking en goeie dekor regdeur; het altyd veilig gevoel, het nooit bekommernis gehad dat enigiets sou wegraak nie, ons het pool gespeel wat ons baie geniet het, die plek is baie stil en uiters rustig, ons het die wildrit baie geniet, die lugreëling in die kamer het besonders goed gewerk, goeie gehaltekos (beide ontbyt, asook aandete), die romantiese aandete is regtig die moeite werd. Ek moet vir Judy spesiaal uitsonder, sy is 'n absolute ster en verdien 'n verhoging. As ek eendag 'n gastehuis begin, sal sy nommer een wees op my lys van personeel aanstel. Sy was absoluut betrokke by alles. Sy het ons baie vriendelik ontvang, het ons romantieseaandetetafel besonders goed voorberei, het uitstekende ontbyt voorgesit en aan elke ander behoefte sonder aarseling voorsien. 'n Besonderse personeellid! Daar is egter 'n paar dingetjies wat aandag sal moet geniet. WiFi was te swak om te gebruik. Die lugreëling in die kroegarea het nie gewerk nie, wat dit bietjie ondraaglik gemaak het om pool te speel. Daar is 'n pragtige dubbelstort, maar mens het basies al die tyd in koue water gestort. Daar is 'n plaatjie wat verduidelik hoe om warm water te kry, indien jy daardie truuk toepas kry mens louwarm water vir 10 sekondes en daarna slegs koue water. Die kouewaterstort het ons verblyf effens versuur en was nie 'n lekker ervaring nie. Daar is ook geen rakkies in die stort om seep of sjampoe op neer te sit nie. In die geheel het die kamer nie genoeg oppervlaktes om iets op neer te sit nie. Daar is ook nie 'n yskas binne die vertrek nie. Daar is 'n kas op die patio met plek vir 'n yskas en selfs krag daarvoor, maar geen yskas nie. Bietjie vreemd teen hierdie prys. Die patio was ook te warm om deur die dag in die somer te gebruik, 'n waaier mag miskien help. Daar was geen glase nie, slegs twee koppies. Die eerste aand het ons glad nie DStv gehad nie, dit het darem die tweede dag herstel. Ten spyte van dit alles het ons die ervaring steeds geniet, maar as van die goed hierbo nie reg gestel word nie is ons op hierdie stadium nie seker of ons sal terugkeer nie. Indien dit wel reg gestel word, sal dit 'n besonderse plek wees en glo ek sal dit elke naweek ten volle uitgeboek wees. Klein dingetjies maak 'n groot verskil!

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Gert

We at Foreva Wild, truly value your feedback. We will make work on your suggestions and recommendations.

Kind regards,
Foreva Wild team.

Foreva Wild
Hantie A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie lekker en netjiese plek. Sal beslis weer besoek.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Hantie,

Thanks for the glowing review. We always appreciate feedback regarding your stay with us.

Hope to see you again soon!

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Ella G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected.

Definitely not like on the brochure. Room next to reception was noisy. The room next to us had kids that were crying constantly. Manager was not very helpful. Only positive was the food. Excellent chef!

Claudia R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia R
Gesin met tieners

Rustig.

Nie te ver om te ry. Baie vriendelik, koste kan dalk minder wees en opsies op die menu meer verskeidenheid.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Claudia, We thank you for the feedback and will en-devour to maintain our high standards and improve on any areas lacking.
Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Piet B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ontvang en versorg.

Sen sterre.

Foreva Wild's terugvoer

Good day Piet,

Thank you for the feedback! We are so glad you had a wonderful stay here with us at Foreva Wild.

See you again for your next bushveld breakaway!

Kind regards,
The Foreva Wild Team

Foreva Wild
Henriette B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjies en baie rustig.

Ons het baie lekker gebly, was rustig en die kamers was netjies.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Henriette.

We thank you for the feedback and will en-devour to maintain our high standards and improve on any areas lacking.

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Nolte S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolte S
Saam met vriende

Foreva Wild bied uitstekende akkommodasie in die bes bewaarde geheim in Gauteng, Dinokeng.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Vandat ons daar aangekom het was dit net vriendelikheid en uitstekende gasvryheid wat ons beleef het sover soos ons gegaan het. Die vertrekke is ruim en die ligging is perfek. Foreva Wild is beslis 'n besoek werd.

Foreva Wild's terugvoer

Dear Nolte,

Wow! Not sure what else I can say about that other than a huge thank you for choosing us for your stay. We can't wait to see you guys again for your next quick breakaway!

Kind regards,
The Foreva Wild Team

Foreva Wild
Simone V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig, ons het dit verskriklik baie geniet.

Ek beveel aan almal om by Foreva Wild te slaap as julle in Dinokeng aankom. Baie oulike plekkie, baie oulike personeel - sorg baie goed vir jou. Ontbyt is net so delicious. Kamers is baie netjies.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Simone,

We are so glad you had a memorable stay here at Foreva Wild. We really welcome the feedback.

Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Gert K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an awesome experience.

It was lovely.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Gert,

We are so glad you had a memorable stay here at Foreva Wild. We really welcome the feedback.

Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Charlene V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so stil en rustig en wens ek kon nog ten minste daar bly vir 'n hele week.

Wat 'n ongelooflike lekker naweek. Dis waarlik 'n heerlike en geselige lodge, en ek sal enige tyd weer teruggaan. Die kos wat uitstekend en ons was bederf met 'n privaat ete Saterdagaand op ons balkon waar ons die stilligheid en lekker kos kon geniet. Baie dankie vir alles die gasvryheid en die bederf.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Charlene,

We are so glad you had a very memorable stay here at Foreva Wild. We really welcome the feedback.

Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Francois N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het baie potensiaal. Fantastiese kamer en geriewe in kamer.

Kamer het fantastiese geriewe. Ek sou alles buite (soos wat dit geadverteer word) netjies en skoon gemaak het.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Francois,

We really appreciate the feedback and we assure you this will be rectified without delay.

Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Haroon Y - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haroon Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

The experience was outstanding.

The reception was very welcoming. The service and staff were outstanding. The cleanliness of the rooms were immaculate. The staff go the extra mile to make your stay comfortable. The advice given by the staff made our self drive very memorable. The owner of the lodge was always available if any need arose. I would definitely recommend Foreva Wild to anyone that enjoys the outdoors.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Haroon,

Wow, thanks for the glowing review! We at Foreva Wild always strive to make every visit with us a memorable one.

Can't wait to see you guys again for another great time!

Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Annette L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Baie bederf deur personeel. Gemaklike kamers en heerlike kos.

Foreva Wild's terugvoer

Dear Annette,

The Foreva Wild Team are so glad you enjoyed your stay with us! We try to give every guest that something to rave about!

Once again, a big thank you for the glowing review, we really hope to see you guys again soon!

Kind Regards,
The Foreva Wild Team

Foreva Wild
Marietjie W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

TV not working. WiFi not working.

We would describe it as comfortable. Food average. Service good and friendly. Not a wow experience.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Marietjie,

We appreciate your feedback and would like to offer our sincere apologies for your stay not being what you expected. We have taken up the matter with both our suppliers, DStv and Vodacom. They both confirmed that there was indeed a problem with their signal and their towers respectively. The towers are an area-wide problem I've been told.

The signal problem has been rectified and Vodacom should stabilize their towers in the area shortly.

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Hester M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Gesin met klein kinders

Ons was baie bederf met lekkerste kos en verblyf. Almal het soos familie gevoel.

Die staf is awesome en baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Hester,

We here at Foreva Wild are thrilled that you had such a great time with us. We look forward to welcoming you again for your trip out this way.

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Gareth C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en luuks. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Ons het 'n troue bygewoon in die area en net een aand oor geslaap, maar wens ons kon langer bly. Die kamers is fantasties en luuks. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie aan Bianca wat ons met ope arms ontvang het en laat tuis voel.

Foreva Wild's terugvoer

Good day Gareth,

We are so glad we were able to assist you and that you had a fantastic time with us here at Foreva Wild.

We look forward to seeing you guys again soon for a longer stay!

Kind Regards,
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Dominique P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil, goeie kos, lieflike plek en uitstekende kamers.

Pragtige plek! Uitstekende diens!

Foreva Wild's terugvoer

Hi there Dominique,

We here at Foreva Wild are thrilled that you had such a great time with us. We look forward to welcoming you again for your trip out this way.

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Charlene S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker ontspan, sal dit hoogs aanbeveel.

Het baie lekker ontspan, sal dit hoogs aanbeveel. Hulle sal ons gou weer sien.

Foreva Wild's terugvoer

Baie dankie.

Dit was Fantasies om julle hier te ontvang.

Sien julle binnekort weer

Foreva Wild
Li P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Li P
Gesin met tieners

Amazing safari experience.

Booked a short 'safari break' for my daughter and her family visiting from the UK. Bianca and her staff at Foreva Wild really went out of their way to make the visit memorable. The accommodation was spotless, the rooms perfect and the meals fantastic. The staff could not do enough to ensure that the visit was 100 %. The game drives organised by Bianca were beyond belief. Rachael and 'co.' haven't stopped taking about the experience since their return to Jo'burg. To think that this was only an hour's drive from there. Bianca even ensured that the weather was great.Thanks for that Solly! All in all, I would really and I mean really recommend Foreva Wild.

Jeanette D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette D
Gesin met tieners

Verblyf was goed.

Self-catering word nie toegelaat nie, maar aandetes word nie bedien as daar nie genoeg gaste is nie. Dus, waar moet jy eet? Rondry in vreemde plek om aandete te soek in donker? Dieselfde met middagete. Ek het n dag vroeër vertrek, was bereid om volle bedrag te betaal, maar toe stry hulle met my oor totale uitstaande bedrag. Sy wou 'n groot bedrag vra, maar daar is afslag van toepassing op lang bespreking. Daar was geen faktuur beskikbaar toe ek uitgeboek het nie. Tot vandag toe nog nie een ontvang nie.

Hannie O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n lekker kamer gehad en die personeel was ongelooflik vriendelik.

Die verblyf was aangenaam. Ons het vooraf gereël dat ons Vrydagaand daar sou eet maar die persoon aan diens was nie daarvan bewus nie. Sy het vinnig vir ons ietsie opgewarm (vermoed dit was bredie wat oor was van 'n vorige ete) maar ons het nog steeds volprys daarvoor betaal. Die gaste wat in die kamer langs ons was op Saterdag was baie luidrugtig wat my laat dink dat daar miskien iets aan die klankdigtheid van kamers gedoen kan word. 'n Paar praktiese voorstelle vir die kamers: 'n los tafeltjie of blad by die spieël en ook in die badkamer sal baie help. Daar is geen plek om enige iets neer te sit nie (bv. tasse, toiletries ens.). Het pas 'n rugoperasie gehad en skielik is mens baie bewus as jy vir alles moet buk op die vloer. Hierdie is regtig geen klagtes nie net 'n paar voorstelle.

Foreva Wild's terugvoer

Good Day Hannie.

Thank-you for the great feedback. We are currently in the process of revisiting the room layouts to included some of the suggestion that you have touched on. We do appreciate any and all feedback as this represents a true measure of our service offering.

We look forward to welcoming you back soon for an even better stay.

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Karin P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin P
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens van al die staf.

Mooi kamer, met heerlike dubbelstort en groot stoep wat kan toemaak. Staf was ongelooflik, dankie Mickey en Bianca en al die ander staf. Hulle het baie moeite gedoen met kampbed vir baba en om spesiaal vir ons vroeër ontbyt te bedien met klein kinders wat vroeg honger word. TV in kamer het nie gewerk nie, maar TV in leeskamer was perfek. My baba het moontlik ander gaste gepla vroeg in die oggend, want die kothuis buite was reeds volbespreek so ons was in die hoofhuis.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Karin
Thank you so much for staying with us. We strive to make every guest feel at home and comfortable.
The TV was unfortunately a setting that was out but is now fixed again.
Hope to see you guys again soon.
Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Moira D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moira D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful relaxation in the bushveld.

The facilities, service and people were outstanding. However, the food is below standard, especially when the prices are top end, and I would strongly suggest that it be improved.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Moira,
We value our clients' experience and feedback very highly and appreciate the time you have taken to provide your feedback. We will ensure that the standards be reviewed and adjusted accordingly. We apologise for this unfortunate experience.
Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Winifred V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winifred V
Saam met vriende

Ons tydjie by Foreva Wild was baie genotvol.

Ek en drie vriendinne het vir een aand oorgeslaap. Mike, Mathilda en personeel het ons baie goed behandel en baie welkom laat voel. Ons het ook veilig gevoel en kon lekker kuier. Ons kan Foreva Wild sterk aanbeveel.

Bianca K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Baie lekker plek om te gaan vir naweek. Baie relaxing en baie aangename mense ontmoet. Maar het vooraf als gereël en hulle het nie ons kom sê wanneer wat gebeur nie en so het ons nie picnic gaan hou nie en toe maar die picnic huis toe geneem. Soos ons dit oopmaak is als waarvoor ons betaal het nie daar nie en het hulle laat weet. Hulle sou dit terugbetaal het na ek my rekening nr. gestuur het, maar nog nie weer enige iets van hulle af gehoor nie.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Bianca.
During our discussions via email I unreservedly apologised for the poor experience you had here and mentioned that we would be reimbursing you. Payment was made on the 6th of September however it bounced back on the 8th of September with incorrect banking details. I was not aware of this, so I again unreservedly apologised for this. We are more than willing to send you the proof of payment for the 6th of September if you believe us to be untruthful or insincere in our previous discussions. If you could please forward us your banking details, we will ensure immediate payment is made.

Kind Regards
Foreva Wild Team

Foreva Wild
Beyers V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek avontuur.

Ons sal beslis weer Foreva Wild besoek! Van dag een af was almal meer as gelukkig om ons te akkommodeer met alles wat ons graag wou reël. Ons was nie een keer spyt oor al die aktiwiteite wat ons kon reël deur Foreva Wild nie. Ons het in die Honeymoon Suite gebly, wat verskriklik mooi is. Ons kon lekker kuier saam met ander gaste en nog lekkerder saam met die staf! Ons was daar vir 2 nagte en na die eerste nag het hulle klaar geweet presies wat ons drink en dit vooraf vir ons gereed gehad op ons wildrit! Foreva Wild sien ons beslis weer!

Foreva Wild's terugvoer

Ons is bly ons kon u spesiale herdenking onvergeetlik maak, hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike groete.

Foreva Wild
Helmut W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat.

Die kos, vriendelikheid en diens was net reg. Ons het die kuier geniet.

Foreva Wild's terugvoer

Hi Helmut. Thanks for the review. We appreciate the responses and will endeavour to continue serving our guests with the just the right amount of everything!
See you soon.
The Foreva Wild Team

Foreva Wild
Gerhard C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opgedaag as vreemdeling; weggegaan as vriende.

Ek dink ons is baie rustige gaste wat nie intensiewe aandag verg nie. Die plek was baie netjies. Die diens was uitstekend. Ons het regtig weggegaan baie meer ontspanne en rustig as wat ons aangekom het en as vriende. Die plek is geskik vir natuurliefhebbers wat net wil ontspan en rustig wees. Die eetplekke in die omgewing is ook aan te beveel asook die ander aktiwiteite wat hulle voorstel. Ek sal weer daar gaan kuier en oorslaap.

Foreva Wild's terugvoer

U was defnitief uitstekende gaste, ons het U geselskap ook vreeslik geniet, ons sien uit daarna om U weer te verwelkom..
Groete, Foreva Wild.

Foreva Wild
Chris F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Mickey en Mathilda en personeel se gasvryheid het ons besoek soveel meer spesiaal gemaak.

Foreva Wild is beslis aan te beveel as mens vir 'n paar dae wil wegbreek om in gerief en in 'n rustige atmosfeer te ontspan.

Foreva Wild's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons waardeer dit altyd.

Foreva Wild
Anna W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vyf sterre is nie genoeg om die vriendelike kliëntediens te gradeer nie. Dit is nie aldag dat die eienaars aanbied om jou te ontmoet op 'n plek wanneer jy verdwaal nie. Die absolute vriendelike persoonlikheid van Mathilda en Mickey was regtig besonders. En dit was eg, nie net 'n vals voorgee nie. Die ander personeel was ook altyd vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gekuier. Sal dit beslis aanbeveel en weer gaan.

Foreva Wild's terugvoer

Baie baie dankie, dit was net so lekker om sulke vriendelike mense hier te he, kan nie wag om U weer te sien nie!

Foreva Wild
Corne V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker wegbreek nie te ver van die huis af nie.

Ons het ons tydjie by Foreva Wild baie geniet. Ons het net 1 aand gebly, maar het sommer lekker uitgerus. Die geriewe was fantasties en die diens baie vriendelik. Sal volgende keer beslis langer kom kuier!

Foreva Wild's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons sien uit na die volgende besoek. Moet definitief langer wees.

Groete Mathilda & Mickey

Foreva Wild
Ursula C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula C
Gesin met tieners

Baie rustig.

Dit was rustig, maar ons het nie veel gehad om te doen nie.

Foreva Wild's terugvoer

Thank you so much for your review, we really appreciate your feedback as this allows us to continuously improve our service and offerings to our guests.
We have taken your input to heart and have added to our range of activities. We trust you enjoyed the rest of your trip and hope to welcome you back some day in the near future.
From all of us here at Foreva Wild.

Foreva Wild
Vanaf R1 820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMGUwYjEzLTQ3OGItNDIwNi1iNTA0LTIxM2Y1OGNkYWY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 Erf 50 Fisant Road Welgevonden JR124 0407 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.369931573762 28.394422531128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!