LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forever Blue | LekkeSlaap
+50

Forever Blue

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt in die kamer bedien (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Apr 2021 tot 30 Apr 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compass-keeromstraat 10, Columbine, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forever Blue bied verblyf in St. Helenabaai met 'n lieflike uitsig oor die hawe, die baai en die omliggende omgewing.

Gaste kan van 2 eenhede kies, elkeen het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers met storte. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n kombuisie met die nodige eetgerei, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. TV's, WiFi-toegang en alarms is in albei eenhede beskikbaar. 'n Elektriese braaipan kan voorsien word op aanvraag.

Forever Blue bied ontbyt, ligte maaltye en aandetes op versoek teen 'n ekstra koste, en gaste kan ook kajakke huur teen 'n ekstra koste.

Gaste kan op die strand ontspan en tussen Augustus en November na die walvisse en kalwers in die baai kyk. In die lente is die omgewing met die bloeiende veldblomme asemrowend.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Forever Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Compass-keeromstraat 10, Columbine, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forever Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compass-keeromstraat 10, Columbine, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa30d74dc6644fd4e08e8c18ae73de46112cd5bd53084783eed89f8a1623431b133529cafea24e21c8c1e8481bd209924c4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 10 Compass Close Columbine 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.737508 17.999668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!