Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forever Blue

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 84 resensies vir Forever Blue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rowan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, siels rus!

Baie lekker gebly, baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Rowan. Bly om te hoor dat julle dit rustig gevind het en 'lekke' by ons gebly het.

Forever Blue
Sandy G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Enjoyed the stay, host very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Sandy, thank you for your review. Happy to know you enjoyed your stay at Forever Blue.

Forever Blue
Shaniece C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaniece C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Myself and hubby needed a break from the busy city. Forever Blue was perfect, just what we needed. Peaceful nights, beautiful ocean views! Lovely beaches, not crowded, friendly people! Thank you Linda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Shaniece, thank you for taking the time to leave such a positive review! We're happy to know that you enjoyed your stay with us and loved St Helena Bay.

Forever Blue
Sindiwe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

It was fantastic. The WiFi connection wasn't great. I think it's the network but apart from that the place was absolutely stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en moeite werd.

Heerlik. Die uitsig is fantasties, die gashere is vriendelik en verwelkomend. Die bed is baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Roelene, baie dankie vir jou terugvoering oor julle verblyf by Forever Blue. Ja, die uitsig oor die baai is waarlik iets besonder.

Forever Blue
Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Dankie van my en my eggenote.

Ons was baie goed deur Linda en haar seun ontvang. Alles was soos die advertensie voorgeskryf. Baie lekker gebly en sal definitief weer terug gaan as ons in die area is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Jan, dit was lekker om jou en jou vrou hier by ons te ontvang, en is bly om te hoor dat julle jul tyd hier geniet het.

Forever Blue
Krister J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krister J
Gesin met tieners

'n Kort besoek aan die Weskus.

Die gasvrou was uitstekend met keurige smaak. Sy het vir ons verskeie aanbevelings gemaak oor goed om te doen rondom St. Helenabaai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Krister, dat jy tyd geneem het om 'n resensie oor julle kuier hier by ons te skryf. Ons waardeer jou terugvoering oor die eenheid en jul verblyf hier by ons.

Forever Blue
Jana N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Báie tevrede!

Pragtig, netjies, skoon en prakties. Daar is aan alles gedink en oral klein spesiale verrassings (soos kerskoekies!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou 5-ster gradering oor julle verblyf by Forever Blue. Ons verbly ons daarin om ons gaste se verwagting te oortref met aankoms.

Forever Blue
Kobus U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker ontspan en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Goed toegeruste blyplek met die mooiste uitsig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Kobus, oor Forever Blue. Altyd bly om te hoor dat ons gaste lekker ontspan het.

Forever Blue
Hester R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte akkommodasie vir 2 - heerlik ontspannende omgewing - absolute waarde vir.

Baie netjiese akkommodasie - alles wat nodig is, was beskikbaar in die fasiliteit. Die gasvrou was baie aangenaam en het ons baie welkom laat voel. Akkommodasie is baie gerieflik - ons het lekker ontspan op ons vinnige Weskus wegbreek. Ideale naweek akkommodasie vir 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie oor julle verblyf by Forever Blue, ons is veral bly om te hoor dat julle lekker ontspan het op julle wegbreek. Hoop om julle weer te sien in die komende jaar.

Forever Blue
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie gasvrye eienares. Stil omgewing. Mooi uitsig oor die see. Dit was 'n baie aangename ervaring. Ek kan geen negatiewe terugvoering gee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te stuur oor jou tyd hier by Forever Blue, en dat jy die mooi omgewing van St Helenabaai as aangenaam ervaar het.

Forever Blue
Mignon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon H
Saam met vriende

Baie rustig.

En goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering oor Forever Blue, Mignon. Bly om te hoor dat jy en jou vriende ons omgewing rustig gevind het.

Forever Blue
Julian W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service and beautiful view.

It's a nice area to be in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you for your positive review Julian.
Happy to know you found Forever Blue to your liking and loved the view.

Forever Blue
Corne N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkoming.

Dankie Linda vir jou puik diens, die naweek was onbeskryflik lekker. Plek is netjies en skoon. Ons het ook 'n baie mooi uitsig geniet, sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Liewe Corne, dankie vir positiewe verwysing oor Forever Blue se verblyf en dat jy die eenheid na jou smaak gevind het.

Forever Blue
Werner V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Besigheidsreis

Great.

No issues and backup power.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou great terugvoering Werner. Bly om te hoor dat daar geen issues was nie. Hoop om jou weer hier te ontvang in die nabye toekoms.

Forever Blue
Julian W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view from balcony and lovely hosts.

Enjoyed every moment. Beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Julian, thank you for taking the time to write and review on you stay at Forever Blue. Always good to know that you enjoyed every moment of your stay with us and also the view of St Helena Bay. Trust that you will back in the near future.

Forever Blue
Christie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous spot!

Lovely, peaceful apartment with a gorgeous view and a great location to explore St Helena Bay. Witnessed a gorgeous sunrise over the ocean! Our host, Linda, was very friendly and welcoming. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Christie, thank you for your wonderful review.
Great to know that you found your stay peaceful and that you will be back.

Forever Blue
Elmarie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier danksy puik akkommodasie en ligging.

'n Netjiese, stylvolle eenheid met alles (en meer as wat ons verwag het) wat ons hart begeer het vir 'n lekker wegbreek. Onbelemmerde uitsig oor die see van balkon. Ons is hartlik ontvang deur ons gasvrou en het dadelik tuis gevoel. Linda ons kom beslis weer jou "juweel" met jou deel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor julle verblyf en dat julle alles na julle smaak gevind het. Ons sien beslis uit om julle weer hier te ontvang.

Forever Blue
Briget S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Briget S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant would stay there again.

The host Linda was very helpful & the unit was clean could not ask for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you Briget for taking the time to share your feedback with us. Happy to know that you found Forever Blue pleasant and to your liking.

Forever Blue
Mary-jane F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-jane F
Saam met vriende

Excellent. Good location.

Hosts are extremely helpful. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you for your positive feedback Mary-Jane. Happy to know that we you found our service helpful and pleasing.

Forever Blue
John Henry S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Pragtige plekkie met 'n wonderlike uitsig. Veilige parkering. Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang, voorwaar baie gasvry. Het dit baie geniet. Geen "load shedding".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor julle verblyf by Forever Blue, en dat julle die eenheid na jul smaak gevind het.

Forever Blue
Joos R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf weg van die huis.

Baie vriendelik ontvang. Aan alle verwagtinge voldoen. Sal enige tyd weer terug gaan. Dankie Linda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Joos, bly om te hoor dat julle alles na jul smaak gevind het. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Forever Blue
Mariette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net 'n kamer wil hê en nie beplan om self kos voor te berei nie is dit perfek.

Ongelukkig was daar 'n baie slegte reuk in die lug wat blykbaar van die fabriek af kom. Ek dink dit hang af hoe die wind waai. Gasvrou was baie tegemoetkomend en behulpsaam en het ons vroëer toegang tot die plek gegee. Netjiese, smaakvolle kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Mariette. Ons is bly dat ons kon help met n vroeer inklok en dat julle die eenheid na julle smaak gevind het. Ja, ons moet maar leef met die fabriek reuke, dit is wat St Helenabaai aan die gang hou.

Forever Blue
Velecia W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velecia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful waking up and see the beautiful sea view.

Beautiful place. Nice to go to relax in peace and quiet, love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Velecia, thank you for taking the time to share your experience with us. We are happy to hear that you found your stay at Forever Blue relaxing and peaceful. Hope to see you back soon.

Forever Blue
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker naweek, sal die plek aanbeveel.

Goeie ligging. Dis baie sentraal en die plek is so mooi binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Kobus. Bly om te hoor dat julle die naweek by Forever Blue geniet het en die eenheid na jul smaak gevind het.

Forever Blue
Derick K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, baie dankie.

Eenheid is gerieflik, netjies met 'n pragtige uitsig oor St. Helenabaai. Gasvrou baie behulpsaam. Enigste negatief is dat die klankabsorbsie tussen die 2 eenhede nie baie goed is nie m.a.w. jy hoor omtrent elke geluid in die ander eenheid. Andersins geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering, Derick. Bly om te hoor dat julle die eenheid netjies en na jul smaak gevind het.

Forever Blue
Lindi T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was beter as wat ek verwag het, baie netjies en vreeslike aangename host.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Lindi. Ons doel is juis om ons gaste se verwagtinge te oortref en hulle met opregte gasvryheid te ontvang.

Forever Blue
Demi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Forever Blue was such a treat.

We loved our stay at Forever Blue, Linda the Hostess was kind and welcoming. The room was neat and tidy with spectacular views. We really felt spoilt as Forever Blue has backup electricity supplied by solar panels, so during load-shedding, we were very comfortable and not affected at all, which was a nice treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Demi, we love to hear that you found the view spectacular, and that your unit was to your liking.

Forever Blue
Nicolize W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize W

'n Paar woorde is nie genoeg nie!

Awesomeness skiet ook ver tekort! Uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Hi Nicolize, baie dankie, so bly dat julle Forever Blue awesome gevind het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Forever Blue
Lungelo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungelo M
Gesin met tieners

Wonderful.

Friendly host, wonderful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Lungelo, thank you for your review. We are pleased to know that you enjoyed your stay with us.

Forever Blue
Colleen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen N

Lovely, clean and affordable.

Hosts were so lovely - we felt quite comfortable and welcome. The room was spacious and clean, and had everything you could need for a quick trip. The best part was the comfortable bed and pillows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Colleen, thank for your review on your stay with us. We are happy to know that you found Forever Blue to your liking. Hope to see you again.

Forever Blue
Sunel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Baie behulpsaam, gerieflik en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Sunel, ons is bly dat julle Forever Blue gerieflik en rustig gevind het en alles na jul smaak gevind het.

Forever Blue
Gordon K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was as expected, clean, well equipped and pleasant hostess.

Beautiful view over the bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you for your review Gordon, happy to know that you found Forever Blue to your liking. We do our best to exceed our guest's expectations.

Forever Blue
Natasha N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en rustig.

Die mooiste see-uitsig en verskriklik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Bly om te hoor dat julle Forever Blue se rustigheid en uitsig geniet het. Dankie dat jy tyd geneem het om n resensie in te dien.

Forever Blue
Kenneth D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en net wat ons wou hê.

Linda en Forever Blue was fantasties. Is warm ontvang en die eenheid was lekker groot met 'n pragtige uitsig van die see. Sal Forever Blue vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese resensie oor Forever Blue, Kenneth. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste ons eenhede geniet.

Forever Blue
Esmeralda F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda F
Saam met vriende

Loved the stay at Forever Blue.

Everything about Forever Blue was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Esmeralda, what a wonderful review. We are happy to hear about your perfect stay with us. We strive to keep our guest's happy and satisfied and exceed their expectations.

Forever Blue
Christiaan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Stil en bitter mooi uitsig.

Sal weer gaan kuier binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering oor jou verblyf by Forever Blue, dat julle die eenheid na jul smaak gevind het en die uitsig geniet het.

Forever Blue
Ben T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Gasvrou duisend, plek was super netjies, Linda was super behulpsaam. Wil net weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering Ben, so bly julle het Forever Blue aangenaam gevind en ook ons gasvryheid.
Hoop beslis om julle weer te sien.

Forever Blue
Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste in die Wes-Kaap.

Ons is vooraf per WhatsApp gekontak en detail rigting en verblyfdetail gegee. Ons is vriendelik ontvang en voorgelig. Die verblyf is modern en baie goed uitgelê. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie julle, so bly om te hoor dat julle die eenheid na jul smaak gevind het en ook jul verblyf geniet het.

Forever Blue
Hennie En Julie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie En Julie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie met die mooiste uitsig. Lekker sentraal geleë om alle plekke rondom te besoek.

Eienaars is hartsmense en so vriendelik ontvang. Plekkie lekker sentraal geleë om alle plekke rondom te besoek. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering oor julle verblyf en ontvang hier by Forever Blue. Ons probeer ons bes om al ons gaste welkom en ontspanne te laat voel.
Hoop om julle weet te sien.

Forever Blue
Hettie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike tannie en dadelik welkom gevoel.

Baie mooi en netjiese kamer. Alles wat jy kan nodig kry is beskikbaar. Heerlik ontspan, lekker geslaap en welkom gevoel. Vriendelik ontvang en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Hettie, bly om te hoor dat julle alles na julle smaak gevind het by Forever Blue en julle is altyd weer welkom hier by ons.

Forever Blue
Arlene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning! Will definitely be back.

Beautiful, I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you for taking the time to share your experience at Forever Blue. Happy to know you enjoy your stay. Hope to see you back soon.

Forever Blue
Teresa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die mooiste plek waar ons al tuisgegaan het.

Linda het ons vriendelik verwelkom. Die eenheid is netjies en smaakvol gemeubileer, en die ligging en uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer by Forever Blue bly as ons weer in die omgewing gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Teresa, so bly dat julle Forever Blue geniet het en alles na jul smaak gevind het. Julle is beslis baie welkom om weer hier om te kom.

Forever Blue
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verblyf wat ek altyd sal onthou. Die mooiste seetoneel oor St Helena, sonopkoms of sonondergang. Linda is een van die beste gasdames nog ooit. Sy is ongelooflik! Wonderlike plek en drome word daar gebore.

Onvergeetlike verblyf. Forever Blue is hoogs aanbeveelbaar. Sal altyd wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering oor julle ervaring hier by Forever Blue en in St Helenabaai. Ons probeer altyd om ons gaste se verwagtinge te oortref met hul verbly by ons.

Forever Blue
Anali B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anali B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap.

Pragtige, netjiese en skoon eenheid. Gasvrou is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P A V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
P A V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, baie dankie.

Kamer is baie netjies en goed ingerig. Vriendelik ontvang en heerlik geslaap. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Bertus dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Altyd lekker om te hoor dat Forever Blue se gaste lekker geslaap het.

Forever Blue
Marie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Marie, altyd bly om te hoor dat daar niks gekort het in die eenheid nie.

Forever Blue
Francois N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename plek. Goed geleë!

Die plek het ons verwagtinge oortref. Ons is nogal moeilik om tevrede te stel. Forever Blue het dit beslis reggekry. Ons sal dit graag aanbeveel en beslis teruggaan soontoe! Knap gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T
Saam met vriende

Vriendelik, warm welkom.

Baie vriendelike gasvrou. Onmiddellik welkom en tuis gevoel. Baie netjies. Asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtig.

Was definitief een was ons beste oornagbestemmings op ons Weskustoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Wonderlik om te hoor dat Forever Blue een van julle bestes op jul toer was. Ons strewe om ons gaste se verwagtinge te oortref.

Forever Blue
Anna N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay and example of how an overnight place should be.

The owner thought of everything. Fully kitted place and great personal touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review Anna. Happy to know you had all you needed to make your stay comfortable.

Forever Blue
Bev R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bev R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, vriendelik en netjies.

See view pragtig, soos geadverteer, so gekry, sal beslis aanbeveel. Baie veilig. Parkeering net baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Bev. Ons waardeer ons gaste se terugvoering en dat julle alles na jul smaak gevind het.

Forever Blue
Karen V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning. Pragtige uitsig.

Forever Blue het alles wat nodig is. Die eenheid is silwerskoon. Ons is hartlik ontvang. Linda tree ook persoonlik met jou vooraf in kontak sodat jy ten alle tye voel dat jy alle inligting tot jou beskikking het, en alle navrae word dadelik opgevolg. Sal dit 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir 100% aanbeveling Karen. Ons is bly dat ons julle verwagtinge oor Forever Blue kon oorskry

Forever Blue
Charlene E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek rustig super netjies.

Ons sal vir seker weer kom kuier dit is n prentjie mooi plek. Rustig regte plek om net te gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Charlene, ons strewe om ons gaste se verwagtinge te oortref, baie bly julle het alles by Forever Blue na julle smaak gevind.

Forever Blue
Suzan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, stylvol, netjies.

Dit was die netjiesste, mees stylvolle en praktiese gastehuis. Ons het heerlik gebly, fantastiese uitsig oor die see. Baie vriendelike mense en alles wat jy kon benodig was daar. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Suzan bly julle het alles netjies gevind en alkes was na julle smaak. Ons strewe daarna om ons gaste se verwagtinge to oortref.

Forever Blue
Fanu S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanu S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Fantastiese wegbreek aan die Weskus! Ongelooflike goeie kliëntediens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Fanu bly ek kon vir jou goeie diens lewer en dat julle jul tyd hier oo die Weskus geniet het.

Forever Blue
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is lieflik met 'n asemrowende see uitsig.

Linda is 'n awesome gasvrou en haar plek is pragtig, skoon en sy gee meer as wat jy verwag. Die see uitsig is iets om te onthou. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier by Forever Blue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om julle ervaring by Forever Blue te skryf, ons is bly as ons gaste se verwagtinge kan oortref.

Forever Blue
Hendrik K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig, net die plek om te ontspan.

Dit was 'n plesier om 'n naweek deur te bring by Forever Blue. Die beste uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Hendrik, bly om te weet julle het die uitsig oor die see geniet, en dat dit vir julle lekker was by Forever Blue.

Forever Blue
Adam B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Dit was hemels, ek en eggenoot het onsself geniet.

Met aankoms was ontvangs baie goed en ek kon niks verkeerd vind nie en met uitboek was Linda baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike terugvoering Adam.

Forever Blue
Jacques P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n onvergeetlike tydjie gehad en 'n uitsig soos min.

Ons is hartlik ontvang en hulle was baie behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Pine, so bly dat jullejul tyd hier by ons geniet het.
Vriendelike groete
Linda

Forever Blue
Shireen I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen I
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was simply amazing.

The view and the location was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you Shireen, happy to know you found Forever Blue amazing.

Forever Blue
Charl N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N
Saam met vriende

Baie mooi na gekyk en netjiese plek

Die uitsig van die kamer was baie mooi en die eienaar is baie hulpvol en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Charl dankie vir jou resensie, bly ons kon vir julle tot hulp wees in elke opsig van julle verblyf by Forever Blue.

Forever Blue
Roelf B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see.

Ek en my vrou was daar vir 7dae, ons het dit baie geniet die plek baie netjies en alles wat jy nodig het van die huis. Ek sal dit aanbeveel vir almal om daar tuis te gaan. Dus 'n tuiste weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Roelf.
Ons probeer na die beste van ons vermoee om ons gaste tus te laat voel.
Groete
Linda

Forever Blue
Venessa V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het daar gekuier vir ons huweliksherdenking en my verjaardag. Baie vriendelike eienaars. Linda het uit haar pad gegaan om ons kuier spesiaal te maak. Baie rustige area. Die diens was werklik baie goed en ons het ons so geniet.

Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jul verblyf by Forever Blue en ons omgewing. Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste te bederf met die bietjie ekstra.

Forever Blue
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en kuier in St Helenabaai.

Fantastiese mooi plekkie. Plekkie mooi skoon en uitsig is pragtig om te benut van die balkon af. Ontbyt uit die boonste rakke en die eienaars van die plekkie baie vriendelik en behulpsaam. Sal Forever Blue vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Andre, so bly julle het alles geniet by Forever Blue, ons is altyd bly as ons ons gaste se verwagtinge kan oortref.

Forever Blue
Irida S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en luuks

As jy jouself wil bederf, is dié verblyf vir jou. Mooiste uitsig! Smaakvol luuks! Jul plek is 'n treffer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering oor julle verblyf hier by ons Irida en dat julle bederf gevoel, dankie ook vir jou pluimpie oor die eenheid.

Forever Blue
Wiltrud F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, absoluut perfek!

Ons het dit vreeslik geniet om daar te kuier. Linda het ons ingewag en rondgewys. Die kamer is so mooi met 'n pragtige uitsig. Netjies en daar is alles wat 'n mens kan nodig kry. Ons sal enige tyd weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Wiltrud, so bly julle het die uitsig geniet en alles tot jul beskikking gevind.
Groete
Linda

Forever Blue
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Enkelreisiger

Dit was heerlik!

Baie welkome ontvangs, tog steeds lekker privaat en met 'n pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Elmarie. Bly julle het alles na julle smaak gevind.

Forever Blue
Liz F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie gaan blommekyk.

Die woonstel waarin ons gebly het is pragtig en skoon. Dit het alles wat jy nodig het. Die eienaar is baie vriendelik en het ons sommer gou laat tuis voel. Ek sal regtig die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor julle verblyf by Forever Blue te skryf, dit maak ons opgewonde om te hoor dat julle alles na julle smaak gevind het.

Forever Blue
Samantha G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking

The host, Linda was very friendly. The flat was sparkly clean, and it had everything that we needed. We had an awesome stay. Would definitely recommend my friends and family to go stay at Forever Blue. Just wish we could stay longer. Thank you for everything Linda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Samantha, thank you for taking the time to write a review. So happy to know that you enjoyed the time with us and found everything to your liking.

Forever Blue
Lynette B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie plesierig.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet, baie vriendelike verwelkoming en sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie aan Linda & Dewald vir julle gasvryheid. Die verblyf was baie skoon en netjies en die dekor was baie mooi. Ons sal weer Saint Helena baai kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Lynette, so bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het by Forever Blue, en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Linda

Forever Blue
Peter T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Nice place with a nice view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you Peter, happy to know you found Forever Blue's view pleasing.

Forever Blue
Minette C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars seelug en rustigheid!

Ons het heerlik gekuier en Stiaan en Linda was "on point" met alles! Ons kon laat slaap sonder enige steurnisse en het die mooi uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Minette vir jou resensie. Ons is bly dat ons tot julle beskiking kon wees en dat julle lekker laat kon slaap, dit is altyd belangrik.
Groete
Linda

Forever Blue
Shareen B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity.

It was perfect. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dear Shareen,
We are delighted you and your spouse/partner had a perfect experience at Forever Blue.
We strive to give our guests a memorable stay with us.
We hope to have you back in the near future.
Kind regards
Linda

Forever Blue
Colin S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was topklas.

Die oomblik toe ons St Helenabaai inkom was ons ontmoet met die beste van gasvryheid. Ons het gevoel ons hoort daar en sal enige tyd terug keer. Linda en Dewald, eienaars van Forever Blue, se gasvryheid het ons laat tuis voel en ons beoog om ‘n erf aan te koop vir ‘n vakansiehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Collin, dit verbly ons harte as ons gaste opregte gasvryheid so werklik ervaar. Bly om te hoor julle wil ook die Weskus kom beleef. Sterkte met dit, en julle is altyd welkom by ons as gaste.
Groete
Linda

Forever Blue
Colleen C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, spacious, stunning views, everything you need!

Linda is an excellent host, she kept in contact throughout, ensured room was ready when we arrived. Room was spacious, clean, neat, really everything we want when "away from home". Stunning views, and located within easy access and distance to where we needed to be. Definitely value for money, and will recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you for the review on your stay at Forever Blue, we love to exceed our guests' expectations on their stay with us. Happy to hear you found everything to your satisfaction.
Kind regards
Linda

Forever Blue
Sue L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, clean apartment, tasty breakfast

Very comfortable room and balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you for your review, always happy to make our guest feel satisfied with what we have to offer.
Linda

Forever Blue
Colin J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful. Superb view.

Linda is the perfect hostess. Breakfast was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you, happy to hear you enjoyed the breakfast and the view.

Forever Blue
Christa S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Loved staying at Forever Blue, breakfast was amazing and loved playing with Vida, the new resident puppy. Can't wait to see her on our next trip and how much she has grown. Thank you Linda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Christa, so bly julle was tevrede en het dit geniet. Sien uit om julle weer by Forever Blue te ontvang.
Linda

Forever Blue
Johandi L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi L
Enkelreisiger

Heerlike naweek!

Baie gerieflik met 'n baie mooi uitsig! Sal Forever Blue vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Dankie Johandri, ons is bly jy het jou naweek geniet hier by Forever Blue in St Helenabaai.

Forever Blue
Glynnis R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a delightful experience.

Linda was the perfect host. Friendly and accommodating. The room was clean and very comfy with attention to detail. We even got spoilt with breakfast in bed. 10 out of 10, will definitely recommend this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Thank you so much, we strive to make our guest feel special and spoilt.

Forever Blue
Sandra P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Besigheidsreis

Linda is the perfect hostess. Her hospitality and the entire ambience has been a priceless experience.

Our project is running for the next 12 months; we will only make use of Forrver Blue and hope that the dates will correlate with available accommodation. Our thanks to Linda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Sandra, so bly julle het dit gerieflik en aangenaam gevind. Sal net 'n plesier wees om julle weer te kan akkommodeer.
Linda
Forever Blue.

Forever Blue
Keaton A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keaton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuiertjie was lieflik.

Ons het ons kuier geniet. Vriendelik diens, netheid was tops! Ons het baie tuis gevoel. Dankie Keaton en Michaela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Forever Blue se terugvoer

Baie dankie Keaton en Micheala.
Groete Linda

Forever Blue
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compass-keeromstraat 10, Columbine, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6cf911e18f770a2636567eb55e8a3d7bf04b2646ff41b6c518f406a35641e39cbf7594fecbfd773d536b35a543a07e23fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 10 Compass Close Columbine 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.737508 17.999668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem