Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forgotten Highway Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Forgotten Highway Guest Farm is 'n werkende vrugte- en skaapplaas sowat 30 km buite Ceres op pad na die Tankwa-Karoo. Dit is die perfekte plek om weg te kom van die gemaal en alles te geniet wat die platteland bied. Die plaas is op die Forgotten Highway wat oorloop van die geskiedenis.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Die Plaashuis het slaapplek vir 8 gaste, Die Meulhuis het slaapplek vir 4 en Die Herdershuis en Die Woonstel is ideaal vir 'n paartjie. Elke eenheid het kombuisgeriewe. Drie van die eenhede het 'n kaggel en Die Plaashuis het 'n binne- en buitebraai. Die instansie het geriewe soos veilige parkeerplek, 'n braai-area en pragtige tuin.

Die Meulhuis het nie skakelkamers nie.

Die Plaashuis en Die Herdershuis het elk 'n houtvuur-warmbad.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Forgotten Highway Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forgotten Highway Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a6e8b59d9ce48a79f100b9283dd92da5239f97606da84b9b28a5ee5659ac39d591408df8c40acc9d7ed81fd96a9cbfad6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Langfontein Plaas Off R46 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.263313652185 19.566439987766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem