Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die onderste verdieping. Die woonstel is stapafstand vanaf die pragtige Elandsbaai.

Eenheid 8 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer, en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n ontbythoekie, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Elandsbaai is 'n bekende branderplankry-bestemming in die Weskus. Ander doendinge in die omgewing sluit roei, seil, vis- en kreefvang, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoen, fotografie, stap en bergfietsry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false