Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 161

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ansu E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ansu E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie netjiese verblyf.

Geen klagtes alles was volgens bemarking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik - skoon en netjies - hulpvaardige eienaar/opsigter.

Pragtige moderne plekkie. Goed toegeruste en gerieflike kombuisie. Eenheid in geheel baie skoon en netjies. Beddegoed baie skoon en netjies. Ons kragmeter was laag toe ons ingeklok het, maar die eienaar/opsigter het vinnig te hulp gekom, krag is gekoop en kode is vir ons gestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O
Saam met vriende

Great stay. Thank you.

The place to be. Elands Baai!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige moderne eenheid, goed toegerus, skoon en netjies.

Pragtige moderne eenheid, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies, ruim, baie rustig en ontspannend.

Ons het die kuier in Elandsbaai baie geniet, verblyf is tops met die rustigheid en see uitsig wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O
Saam met vriende

Tony, our host was really great and made us feel like we were home from home. The view and apartment was brilliant.

The stay was nice and relaxing with the lovely "Wit mossel pot" pub and grill just around the corner that made life so much easier to pop in for a meal and beer. Highly recommend a few days here if you want to unwind and rejuvenate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en gerieflik.

Wit Mossel net om die draai baie lekker en laid back surfers restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese woonstel wat goed gelee is

Elandbaai is n baie mooi kusdorpie. Ongelukkig is jy beperk tot twee eetplekke; die hotel and Witmossel pot. Ons het ons ete by die witmossel pot baie geniet. Maar jy kan sien dit is ingerig vir die "surfers".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5 se terugvoer

Hi Herman,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons is bly dat u, u tyd by ons geniet het.
Lekker dag verder.
Tony en Lesley.

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5
Elizna B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, luuks, netjies en skoon.

Ons het vreeslik lekker by Theresa gekuier en sal beslis weer by Fork West oorslaap wanneer ons in Elandsbaai oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met tieners

Fantasties!

Wat 'n wonderlike ervaring. Hermien is 'n baie vriendelike dame wat jou ontvang - ek het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid is regtig waar so mooi, baie netjies en is daar alles wat jy nodig het. Die eenheid is ruim genoeg. 'n Mens kan sien dat die beplanning van hierdie eenhede baie goed gedoen is en voel 'n mens sommer spesiaal. Ek sal Fork West vir almal aanbeveel - jy sal dit so geniet daar. Maar ek wil eintlik die plek vir myself hou - anders gaan ek nie weer 'n kans kry om hier te kom bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2OVnST2Tk4NWEpOqiXWgcaq1CP4TN0bt3RfIIBGM9jLSFbxtmH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312062571695 18.341474699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem