Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort D' Acre Reserve

B&B
Koningsuite
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, groot stort, toilet, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling. Daar is ook 'n privaat sitarea en 'n balkon met 'n uitsig oor die watergat en die Indiese Oseaan in die agtergrond.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar 'n 800 m lange grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad is egter in 'n goeie toestand en vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visriviermond, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMWIwY2Y2LWZhMGEtNGI2NS1iN2QxLWE4MmI0Y2I5MDU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Fish River Mouth Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491437253064 27.115169763565