Forty Six

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forty Six bied gemaklike selfsorgverblkyf in 'n stylvolle, drieslaapkamerhuis in Langebaan, stapafstand vanaf die strandmeer.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en het slaapplek vir 6 gaste in 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamer het toegang tot 'n volledige badkamer wat gedeel word. Die huis beskik oor 'n oopplan-eetkamer, sowel as 'n kombuisarea met 'n aparte opwaskamer en sitarea. Die huis het binne- en buite-braaigeriewe.

Die huis is gerieflik geleë en stapafstand vanaf winkels en restaurante. Agter die hoofhuis is daar nog 'n kleiner huis met permanente inwoners, maar elke eenheid het sy eie ingang en motorhuis.

Hierdie instansie is nie troeteldiervriendelik nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Forty Six sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forty Six gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false