Forty Winks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forty Winks bied selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die pragtige Kambergvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se kunsvlieghengel-bestemmings by die nuwe Springrove-dam in die Middellande geleë is. Dit is op 'n 143 hektaar-plaas op die Kambergpad sowat 9,2 km van Rosetta af en is 'n toevlugsoord waar jy kan rus, maar waar daar steeds baie is om te doen en te sien.

Die verblyf bestaan uit 1 wittebroodskothuis en 2 semi-losstaande selfsorgkothuise wat elk sy eie oprit en ingang het. Die 2 semi-losstaande kothuise kan saam vir groepe van maksimum 8 gaste bespreek word.

Elke kothuis het 'n kombuis en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Die groot veranda voor het 'n uitsig oor die plaas se foreldamme en die Sentrale Drakensberge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forty Winks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false