Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forty Winks

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Indien gaste langer bly kan die kothuise teen 'n addisionele fooi skoongemaak word.
Die 2 semi-losstaande kothuise kan saam vir groepe van maksimum 8 gaste bespreek word. Ons maak nie voorsiening vir ekstra gaste op matrasse nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen motorfietse/vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Geen motorbote of jet-ski's word op die dam toegelaat nie.
Daar is 'n hengelfooi per dag en slegs vang-en-vrylaat-visvang word teen R100 per persoon per dag toegelaat.

Wees versigtig! Wilde diere is gevaarlik en jy kan hulle nie benader nie. Ons vra dat jy asseblief nie inmeng met die wild nie. Jy kan natuurlik wel by die dam die diere van naby dophou. Die sebras lyk dalk mak wanneer hulle om die kothuise rondloop, maar moenie dat dit jou flous nie. Bly asseblief 'n entjie van hulle af.
Let wel: Jag van enige aard word glad nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colsport-plaas, Kamberg-weg, Rosetta, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dUCIVT4QFeImiQQxVncYyRVKwdrhE8YGtzNOhTK7BAL4jAxMb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Colsport Farm Kamberg Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.325964288129 29.900829140876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem