Forty8 Backpackers Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by Forty8 Backpackers Hotel!
Dit is 'n luukse en bekostigbare rugsakreisigershotel in die hartjie van Kaapstad se sentrale besigheidsdistrik, reg langsaan die beroemde Langstraat. Langstraat is bekend vir sy oorvloed straatwinkels, kafees, kroeë, klubs en restaurante.

Forty8 is bekend vir sy unieke elegansie. Jy sal nie sommer meer byderwetse verblyf naby Kaapstad se belangrike areas vind as ons gerieflike hotel nie. Ons kan enigeen akkommodeer, van alleenreisigers tot groepe wat Kaapstad besoek, van internasionale tot plaaslike gaste. Ons het kamers met slaapplek vir tot 50 mense!

Ons het 6 slaapsaal-styl kamers met enige iets van 4 beddens, 6 beddens, 10 beddens of 12 beddens in 'n kamer tot 3 privaat dubbelkamers. 'n Slaapsaalkamer bevat dubbelstapelbeddens en die dubbelkamer het dubbelbeddens. Die badkamers word gedeel en daar is aparte badkamers vir dames en mans.

Ons akkommodeer avonturiers insluitend: rugsakreisigers, studente en groepe. Ons neem baie sorg om aan elkeen se behoeftes te voldoen. Jy sal hier 'n goed versorgde omgewing vind wat jou verblyf stresvry en moeiteloos sal hou. Ons het 'n peuselhappie-kroeg, gratis internet-toegang insluitend WiFi, 'n gemeenskaplike leefarea en kombuis met gratis tee en koffie.

Ons is oop 24 uur van die dag, 365 dae van die jaar. By ontvangs sal jy reisinligting en toerbesprekings. Ons het ons eie pendeldiens wat deur-tot-deur aflaai en optel bied. Ons bied ook ontmoet-en-groet-dienste by Kaapstad Internasionale Lughawe, toere en pendeldienste na en van verskillende plekke en bestemmings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forty8 Backpackers Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false