Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Farm BnB

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Geen maaltye word voorsien nie. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit is in elke kamer beskikbaar en daar is twee restaurante binne 5 km.
Kamer 2
Geen maaltye word voorsien nie. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit is in elke kamer beskikbaar en daar is twee restaurante binne 5 km.
Baobab Garden Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Daar is vriendelike honde op die plaas wat jou met aankoms sal verwelkom.
Die swembad is nie kindervriendelik nie. Toesig te alle tye word vereis.
Die selfsorgkothuis en kamers kan daagliks teen 'n ekstra fooi skoongemaak word indien nodig, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Dit kan direk met die instansie gereël word.
Geen privaat partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fossil Farm, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa31ea7399fd46487808d2fc5b5599c555f6d9f1f5ec18d813986a14d5e12a356575896cf3d1e9c0adbcebf3456c38d4de3c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Fossil Farm R22 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -27.9146031 32.3517584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem