Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornvilla-plaas, 3 km vanaf McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fossil Hills Farm Cottages is op die Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Dié wynplaas is deel van die McGregor Wynkelder - druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word jaarliks hier geoes. Fossil Hills se naam is van die fossiele wat op die plaas gevind is afkomstig en dit dateer terug tot 355 miljoen jaar gelede.

Selfsorgverblyf word in 'n aantal kothuise en huise aangebied. Die kothuise is op verskillende plekke op die plaas en bied privaatheid. Elke kothuis en huis het sy eie kombuis, leefarea en braaigeriewe, sowel as 'n KolKol-houtvuurwarmbad. Die hout word voorsien.

Meeste eenhede is troeteldiervriendelik, behalwe Stone-kothuis, Pinotage-huis en Lavender-kothuis. Bergfietse, kajakke en visstokke is by die meeste van die kothuise beskikbaar. Daar is gratis WiFi en al die eenhede behalwe Stone-kothuis en Lavender-kothuis. 'n Volle DStv-pakket is in Pinotage-huis, Tango-gastehuis, Aloe-kothuis en Lanvender-kothuis beskikbaar.

Die area bied verskeie aktiwiteite, soos vrugte- en olyfboorde, wingerde, voetslaanpaaie, bergfietsry, 4x4-roetes en voëlkyk in Vrolijkheid Natuurreservaat. Die eienaars bied wynwandelings aan en gaste is welkom om navraag te doen. Daar is ook 'n pottebakkery, galerye, strooihuis, plaaslike koffiewinkels, restaurante en kroeë.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Fossil Hills Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 10

Ligging

  • Thornvilla-plaas, 3 km vanaf McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fossil Hills Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornvilla-plaas, 3 km vanaf McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd00d394070bd7961147a303f9cdc38720ac3e07ef728c7f9422562082cf2cf269c711213a7c0f364ef3eb1514afc3ca20832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Thornvilla Farm 3 km from McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931891 19.852596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem