14 gaste
5 slaapkamers
10 beddens
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Rochester Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Found House is in Kenton-on-Sea en is 'n bekoorlike vakansiehuis wat 'n rustige en vreedsame toevlugsoord bied aan 'n gesin of groep vriende op soek na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die volgende twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 'n knus sitarea, 2 stapelbeddens en 2 enkelbeddens asook 'n en suite-gastetoilet. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 3 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis. Buite is daar 'n ingeslote binnehof met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n buitestort. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis op die perseel beskikbaar.
Die huis is lekker naby plaaslike winkels en restaurante. Die strand is net 700 m ver. Found House is ideaal vir 'n strandvakansie vir gaste wat in die kusdorp Kenton-on-Sea wil ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Stapelbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kerryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
Rook op die perseel is verbode.
Geen partytjies word toegelaat nie.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |