Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foundry Guest Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Foundry Guest Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gene-marie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene-marie J
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en netjies.

Goeie ligging. Eetplek en winkelsentrum baie naby. Baie goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika L
Gesin met tieners

Dit is 'n ongelooflike netjiese en mooi slaapplek en die personeel is regtig die beste.

Al pla ons die personeel 2 keer na 00:00 die aand het hulle nie geskroom om ons te help nie. Baie dankie vir jul puik diens!. Ons sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Vriendelike ontvangs. Riaan, die gasheer, is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Ons het ons verblyf daar geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Alhoewel die plekkie in die stad is, het dit nie so gevoel nie. Atmosfeer was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, gemaklik en rustig.

Die personeel aandiens was baie behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was smaaklik en 'n volledige porsie vir selfs 'n groot man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyani M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyani M
Saam met vriende

Tawanda the manager was great and hands on with a smile at all times.

The people were friendly and Tawanda the manager is an awesome gent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ashley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was oor die algemeen goed, net baie sleg gemerk en moeilik om ontvangs te vind.

Ons sou oorslaap vir 'n troue in die omgewing en was amper laat a.g.v. die feit dat ons nêrens kon sien waar is Foundry Guest Lodge of die ontvangs nie. Kamer was reg en heel gemaklik, laataand was die effens raserig in die omgewing. Ontbyt volgende oggend was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V

Die ontvangs was baie goed, baie vriendelik en baie behulpsaam.

Die enigste iets wat ek dalk kan aanbeveel, as daar weer 'n kragonderbreking is, miskien kyk vir 'n kragopwekker. Ons kon nie kosmaak nie, want die krag was af en ons het net parrafienlampies gekry. Die restaurant was al toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andre A

Vir ons was die foto's op web glad nie wat ons gekry nie.

Braaigeriewe was nie skoon gewees nie, bottels het rond gelê, daar was ook geen ketel in blyplek gewees nie. Eers een gekry na ons gevra het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuretha B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha B

Aangenaam verras, pragtig, waarde vir geld en die ontbyt was 'n welkome bonus en heerlik daarby!

Familiebespreking vir 12 persone. Baie tevrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Netjies en gerieflik. Ontbyt was baie lekker en personeel is baie vriendelik en professioneel.

Dit sal natuurlik meer gerieflik wees indien jy kan aandete bespreek soos 'n toebroodjie of hamburger. Ek het gebruik gemaak van die Mosambiekse restaurant aangrensend tot die lodge, maar die kos was nie van uitstaande gehalte nie of ten minste dit wat ek bestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Saam met vriende

Lekker gesellig en veilig.

Het baie lekker gebly. Sal aanbeveel dat die yskas hersien word, want dit maak nie behoorlik toe nie en bakkie in die deur is verwyder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Gesin met tieners

Baie gesellige plek.

Kan aandag gee aan die storte omdat die water te warm is - kinders het amper gebrand. Kan bietjie plan maak met koffiebekers. Pad-aanwysers kan bietjie aandag geniet. Maar oor die algemeen sal ek vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, lekker kamer, swak ligging.

Die kamer was lekker (TV het gewerk, maar sonder klank en net een kanaal). Ligging is baie swak - daar was baie geraas en sommige gaste het by ons kamer gekuier (hulle het aan die ander kant van die gastehuis gebly, wat sleg was). Het bietjie gesukkel om in te kom by die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay, staff so accomodating at breakfast.

We really enjoyed the peace and quiet in the city. Very enjoyable stay with friendly and competent staff and management. Very accommodating, and info-sharing great regarding eating places in surrounding area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect stopover.

Clean, comfortable and so friendly even when we arrived late in the evening. Such a pleasure!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte tussenstop.

Skoon, gemaklik en so vriendelik, selfs toe ons laat in die aand aangekom het. So 'n plesier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie P

Gemaklik en waarde vir geld.

Teleurstellende inklok, maar verblyf verder gemaklik. Lekker loopafstand van fantastiese restaurant. Vat kerse, vuurhoutjies en blakers saam vir beurtkrag, vermy die onwelkome verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther W
Saam met vriende

Heerlike naweek, alles wat ons nodig gehad het.

Vriendelike personeel, kothuis was uitstekend, ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foundry Guest Lodge se terugvoer

Beste Esther, ons is verheug oor jou skrywe asook die feit dat julle dit geniet het. Dit maak ons harte bly as ons kliente lekker kry. So lekker om met vriendelike mense te deel wat alles waardeer. Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin asook 'n Geseënde Kersfees word julle toegewens.

Met vriendelike groetnis
Suzanne

Foundry Guest Lodge
Dirko K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirko K
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld, foto's en realiteit nie dieselfde ding nie.

Foundry "Luxury" Lodge het heerlik en mooi gelyk op die foto's! Dis waar dit opgehou het! Het in weggesteekte "woonstel " geslaap, daar was nie genoeg handdoeke nie, asook geen ketel, water, ens. nie. Die een persoon aan diens was baie vriendelik! Ons het geen idee gehad van ontbyt eet ens nie, het juis so bespreek dat dit ingesluit is! Asook, ons het 2 kinders, wat nogal uitgesien het na die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Lekker gebly naby aan alles wat ons wou doen.

Die woonstel is netjies en ruim, goeie prys en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foundry Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Dit is werklik verblydend om dit te verneem. Ons waardeer terugvoer, want dit is een van die maatstawwe waarmee ons, onsself kan vergelyk. Ons neem elke skrywe ter harte en dit is soveel lekkerder om 'n positiewe een te kry as negatief. Nogmaals baie dankie. Met vriendelike groetnis, Suzanne.

Foundry Guest Lodge
Pieter J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Baie lekker en skoon.

Sal net 'n waaier in die kamer sit want die aircon kan nie die hele plek koud maak nie. Verder was als baie lekker en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met vriende

Baie mooi, die manne het baie lekker gebly en geëet!

My man en sy 2 vriende was vriendelik verras oor die mooi plek. Hulle het baie lekker gebly en sal enige tyd weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We easily found the place, they were very friendly and we found the unit to be very clean and enjoyed the breakfast that was included in the overnight stay.

If I need to stay over again in that area I will go to Founders Guest Lodge again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, luukse ondervinding!

Foundry Guest Lodge is 'n pragtige en luukse gastehuis. Die kamer was skoon en baie gerieflik ingerig en die personeel het werklik die ekstra myl geloop om behulpsaam te wees. Ontbyt was uit die boonste rakke en keurig voorgesit. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foundry Guest Lodge se terugvoer

Beste Jeanine, dit was sowaar 'n aangename dokument om te lees - ek het die gawe skrywe vroegdag gelees en wat 'n lekker verrassing was dit nie. Ons poog om die beste diens te lewer, maar dit is tog so lekker om te verneem dat gaste dit geniet. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is in ekstase wanneer ons gaste lekker kry en lekker bly. Met vriendelike groete, Foundry Guest Lodge span.

Foundry Guest Lodge
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja-mari V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja-mari V
Gesin met klein kinders

Huislik.

Susan was 'n engel! Leigh, jy was so vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir julle wonderlike diens! Die kamer was onverbeterlik en ontbyt was ingesluit! Dit is deesdae baie moeilik om met ons jong gesin te reis, so bly ons het dié juweel ontdek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foundry Guest Lodge se terugvoer

Beste Sanja-Mari
Baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoer! Altyd lekker om te hoor dat ons gaste ons bestuur, diens en ontbyt waardeer.
Groete,
Foundry Guest Lodge

Foundry Guest Lodge
Rentia F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia F

Personeel en bestuur het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel!

Toe die personeel verneem dat die res van ons familie ook by Foundry Guest Lodge sal oorslaap vir 'n troue daar naby, het hulle my en my dogter 'n kamer langs die ander familie aangebied. My kleinseuns wat almal reeds jong mans is, was veral beïndruk met die pragtige ou huis en sommer besluit dis hoe hulle huise moet lyk. 'n Heerlike ontbyt was onder toesig van Ilse voorberei deur die vriendelike personeel vroeg die oggend en die mans het beslis genoeg gekry om te eet! Kamers was ruim en as familie saam het ons ook die sitkamer benut en dit het werklik gevoel of ons tuis was. Ons sal graag weer wil terugkom na Foundry Guest Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie L
Gesin met klein kinders

It was a welcoming warm experience from all employees.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gebou self is baie interessant en ontbyt was heerlik.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met aanwysings, maar as jy 'n rustige area soek om oor te bly, is hierdie lodge nie vir jou nie. Indien jy baie vas slaap gaan jy heel nag na die trokke en motorfietse luister, omdat dit so naby aan die N4 geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

We will be back.

Thanks a million for the great stay. Great stay with everything we needed. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foundry Guest Lodge se terugvoer

Dear Riaan

Thank you for the positive feedback, it was lovely having you as our guest.

Kind regards,
Foundry Lodge Management

Foundry Guest Lodge
Salomie G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Salomie G
Besigheidsreis

Twee nagte verblyf vir besigheidsdoeleindes.

Swakste diens wat ek tot nog toe gehad het in my 20 jaar van reis vir besigheid. Die eerste aand van my verblyf was die elektrisiteit af gewees vanaf 16:30 tot 08:00 die volgende oggend. Niemand het vir my kom verduidelik wat fout was nie, die skoonmakers wat my die vorige dag by my aankoms ontvang het, het gesê hulle dink 'n kabel was foutief of gesteel. Ek het geen persoon van die bestuur die hele tydperk van my verblyf gesien nie. Die kamer was keurig gemeubeleer en toegerus met 'n spa-bad. Die "jets" van die bad was so aangepak van vorige gebruik, dat ek die bad onder geen omstandighede wou gebruik nie. Daar was nie 'n stort in die kamer nie, en die wasbakke was nie met proppe toegerus nie. Die skoonmakers doen alles, van die skoonmaak van die plek, voorbereiding en bediening van ontbyt, ontvang van die gaste. Dit is werklik die eerste keer dat ek in so 'n ongasvrye, onpersoonlike plek gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldene H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldene H
Gesin met klein kinders

Slept well.

Loads of space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelike diens.

Aangename verblyf met vriendelike ontvangs en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel dit net vir 1 dag was, moet ek sê dit het aan my verwagtinge voldoen.

Dit was 'n aangename tydjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl P
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Die toilet het gelek, so dit moet net reggemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-rylaan, Pretoria-Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYjc1MTYzLTE4YTMtNGU1Yi1hNzE2LTEyMmY0NmY1Njk3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Hans Strydom Drive Pretoria East 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762431782588 28.361151428242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem