@Four Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@Four Guest House bied luukse verblyf wat die tradisionele gastehuis-styl vir 'n moderne, maar huislike atmosfeer verruil het. Gasvryheid is baie belangrik vir ons. Kom ervaar uitstekende diens en gemak by dié moderne oord.

Daar is 7 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is goed toegerus en gemaklik gemeubileer met 'n yskassie, koffiestasie, lessenaar en stoel, plafonwaaiers en muurverwarmers. As jy nie uitrus in een van die ruim slaapkamers nie, ontspan in ons gaste-sitkamer of geniet 'n verfrissende drankie op die patio.

Veilige parkeerplek en 'n braai-area is beskikbaar.

@Four Guest House is sentraal geleë naby die Brits Hospitaal en middestad, oorkant Hoërskool Brits se sportgronde. Die geriewe, dienste en tariewe is gemik op die behoeftes van sakereisigers en gesinne. Ons bied 'n persoonlike en huislike ervaring met kwaliteit en professionaliteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @Four Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]