Fouriesburg Akkommodasie by Four Koffie | LekkeSlaap
+10
+10

Four Koffie

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Four Koffie is 'n ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat heeltemal opgeknap en versier is. Die grasdakveranda met houtpilare is die perfekte plek vir gaste om hulle oggendkoffie of skemerkelkie te geniet.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het sy eie kaggel en Franse deure wat na die tuin lei. Die tweede slaapkamer en die badkamer het elkeen 'n paneelverwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n antiektafel en -stoele vir 6 gaste en die sitkamer het 'n paar unieke kenmerke en 'n smeulkoolstofie vir daardie koue winteraande.

Die tuin het 'n speelarea vir kinders, 'n grasdakboma met 'n ten volle toegeruste braai-area, en 'n aparte vuurput. Die perseel is heeltemal omhein en veilig. Buite die kombuis is daar 'n veilige toesluitkamer met 'n fietsrak teen die muur vir 4 fietse. Sportgereedskap, helms en ander goedere kan ook hier gestoor word.

Slaapplek

’n Bespreking by Four Koffie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Four Koffie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Four Koffie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpt1wLURWcbhKvtqrUVMbNZPsaTkwO54Nyc8oEbn61GVrjEHtg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 379 Berg Str Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 09:00-17:00 17:00 -28.620866555149 28.21128232871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za