Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Seasons Selfsorg Gastehuis

Herfs
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Houttrap aan die een kant lei na dié solder-eenheid. Dit het 2 ruim vertrekke. Die eerste slaapkamer het 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens. Dit dien as die eenheid se sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en kombuisie. Die kombuisie het 'n mikrogolf, 2 yskassies, 'n tweeplaatstofie, ketel, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie. Die tweede vertrek het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei kamers is ruim en het lugversorging. Hierdie eenheid het houttrappe wat na die boonste eenheid lei. Let asb. dat hierdie eenheid slegs vir 5 persone kan bespreek word as Somer en Winter ook bespreek word deur dieselfde persoon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem kennis dat die tariewe vir kinders sal verskil. Gaste moet asb. navraag doen vir meer besonderhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Winter
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid op die onderste verdieping is die enigste een met 'n kaggel en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is oopplan met 'n volledig toegeruste kombuisie, sitarea met kaggel en 1 enkelbed. Die eenheid het lugversorging en bied toegang tot die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem kennis dat die tariewe vir kinders sal verskil. Gaste moet asb. navraag doen vir meer besonderhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Somer
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid op die onderste verdieping het 'n stoep wat na die tuin lei. Die ingang lei na 'n oopplan-vertrek met 'n eetarea, sitkamertjie met TV, en dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, tweeplaatstofie, ketel, breekware en eetgerei. Die tweede vertrek het 2 enkelbeddens en lei na die stoep. Die eenheid het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem kennis dat die tariewe vir kinders sal verskil. Gaste moet asb. navraag doen vir meer besonderhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lente
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lente is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek bied aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en 'n oond toegerus. Die eenheid word met een stel trappe bereik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die tariewe vir kinders sal verskil. Gaste moet asb. navraag doen vir meer besonderhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staff-singel 2A, Ceres, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNTFiMGY1LTZhMzEtNDU1OC05NGM2LWFlMWM5NWViNzNhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 2A Staff Street Ceres 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.367259866639 19.304968714714