LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fourie Cottage | LekkeSlaap
+9

Fourie Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-straat 5, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Fourie Cottages bied selfsorgverblyf in ’n basiese vakansiekothuis naby Glenmore Beach in Port Edward.

Hierdie kothuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers waarvan 1 badkamer ’n bad en die ander badkamer ’n bad en stort het.

Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, diepvrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte en panne toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien.

Daar is ’n TV in die sitarea en gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk.

Veilige parkeerplek word in ’n motorhuis op die eiendom voorsien. Daar is ook ’n watertenk in geval van ’n watertekort in die area.

Linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Fourie Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Boulder-straat 5, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-straat 5, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464f81f37d4680d548a4174d845af563f36c58805bbe708fe80be92bcd6a1a52a1fa7b8ba7e555ad702be6915f1331f6dca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 8) 5 Boulder Street Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.013002896365 30.256035055225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!